Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi Nico, ek sit jou 2de op die lys, ek het al iemand wat belangstel.
Ek is Sep terug by die huis dan sal ek dit kan uitsorteer.
My vrou het nou eers genoeg gehad van geweer goed verpak en pos.
Sy moes nou al 2 kolwe en 'n chassis oppak en pos terwyl ek op die see sit, so sy is nie dik van die lag nie