Goeie rangefinder onder R6500
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Goeie rangefinder onder R6500
Middag manne, ek is opsoek na rangefinder onder R6500.
Dit kan n gebruikte Leica ook wees. Ek soek nie iets wat tot op 2km kan range nie, moet darem n springbok tot so 500m kan range. Nie dat ek so vêr kan skiet nie!
Ek het n Leica 1000R en hy werk mooi, ek soek nog rangefinder vir die seuns. Is die Vortex rangefinders die moeite werd? Ek moes al n Nikon vir min geld verkoop want die was niks werd verder as 200m nie.
Groete Tjops
Dit kan n gebruikte Leica ook wees. Ek soek nie iets wat tot op 2km kan range nie, moet darem n springbok tot so 500m kan range. Nie dat ek so vêr kan skiet nie!
Ek het n Leica 1000R en hy werk mooi, ek soek nog rangefinder vir die seuns. Is die Vortex rangefinders die moeite werd? Ek moes al n Nikon vir min geld verkoop want die was niks werd verder as 200m nie.
Groete Tjops
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Leupold RX1300 werk lekker vir my. Ek het 'n Leica 2400 ook. Die beeld en meet vermoëns is swakker as die Leica, maar werk nogsteeds 100%. 'n Tweedehandse Leica is 'n goeie roep.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Tweedehandse Leica sonder twyfel
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Tweedehandse Leica 1200 of 1600
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Sig Sauer werk die beste agv die scan mode. Maak dat jy maklik bokke optel sonder om die knoppie te druk as jy op hom mik. Het al met die leica 1600 vergelyk.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Ek kan n Leica 1000R kry vir R7500, maar prys is vlg my te hoog.
Laat weet as iemand n rangefinder te koop het.
Groete
Laat weet as iemand n rangefinder te koop het.
Groete
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Lamtjop, ek gaan nou nou vir jou kyk in my kluis. Ek dink ek het 'n Leica wat ek nie gebruik nie. Ek laat weet jou later
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
-
mahomedy13
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Dec 04, 2023 11:40 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
I have a brand new, still sealed Vortex Crossfire 1400 available, for R5000. RFS - managed to get a Diamondback 2000 for a bit more
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
Sent from my SM-S908E using Tapatalk
- Ding
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Malan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
verkoop jammer louisLouisdewet wrote: Sun Jul 14, 2024 4:00 pmMalan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ding
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Dankie. MooiblyMalan123 wrote:verkoop jammer louisLouisdewet wrote: Sun Jul 14, 2024 4:00 pmMalan laat weet as Lamtjop hom dalk oorsien.Malan123 wrote:Lamtjop, PM my jou nommer. Ek het 'n Leica 1600R indien jy belangstel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Goeie rangefinder onder R6500
Ek het reggekom by Malan, dankie almal