Dag manne
Ek gaan volgende naweek in die Oos Kaap net buite PE jag. Kan iemand my dalk sê watter papierwerk ek nodig het. Die proklamasies en reels is vir my bietjie deurmekaar.
Sovêr ek weet is dit net die jag lisensie, maar nou hoor ek ook van 'n brief van die boer af en staats veearts.
Help!
Jag in Oos Kaap. Watse papierwerk het ek nodig
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Jag in Oos Kaap. Watse papierwerk het ek nodig
Net jaglisensie gewoonlik. Kry permit by boer om vleis te vervoer.
Boer sal weet of meer nodig is. Dalk die geval as daar bek en klouseer in sy area is. Daar is so uitbraak hier in OosKaap na Humansdorp se omgewing toe.
Sent from my SM-A725F using Tapatalk
Boer sal weet of meer nodig is. Dalk die geval as daar bek en klouseer in sy area is. Daar is so uitbraak hier in OosKaap na Humansdorp se omgewing toe.
Sent from my SM-A725F using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag in Oos Kaap. Watse papierwerk het ek nodig
Jagpermit en toestemming/verwyderings brief van boer is voldoende.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm