Redding bushings probleme
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Redding bushings probleme
Goeie naand Almal, ek wil net weet of julle dalk Vir my raad het, ek het 'n redding full length bushing die wat ek gebruik Vir my 6.5x55. Het die somme gemaak en op die konklusie gekom dat ek 'n .288 bushing moet gebruik om my doppe 2thou neck tension te gee. As ek hulle deur die die druk en hulle weer meet Dan meet hulle .286 in plaas van .288, ek het eers gedink dit is die bushing en het toe 'n titanium een gekoop wat ook .288 meet, sit toe die doppe deur hom en selfde storie, gedink hulle gaan .288 meet maar meet toe .286. Enige raad sal baie waardeer word.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Redding bushings probleme
Wat meet ‘n dop se nek met punt ge’seat’?Conna Howa wrote:Goeie naand Almal, ek wil net weet of julle dalk Vir my raad het, ek het 'n redding full length bushing die wat ek gebruik Vir my 6.5x55. Het die somme gemaak en op die konklusie gekom dat ek 'n .288 bushing moet gebruik om my doppe 2thou neck tension te gee. As ek hulle deur die die druk en hulle weer meet Dan meet hulle .286 in plaas van .288, ek het eers gedink dit is die bushing en het toe 'n titanium een gekoop wat ook .288 meet, sit toe die doppe deur hom en selfde storie, gedink hulle gaan .288 meet maar meet toe .286. Enige raad sal baie waardeer word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Redding bushings probleme
Het die dukte van die dop se nek dalk nie n invloed op wat hy gan meet nie.....ek sou nie my kop daar oor breek nie en kry dalk net n bushing wat jou die regte id gee.
As jou doppe so week of wat staan kan jy dalk so bietjie "sping back" ook sien....waar die id so klein bietjie verander het.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
As jou doppe so week of wat staan kan jy dalk so bietjie "sping back" ook sien....waar die id so klein bietjie verander het.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Redding bushings probleme
My ervaring is ook dat dit bietjie 'n tref en trap is. Jy sal dalk meer as een bushing moet probeer om die regte nek tension te kry.
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Redding bushings probleme
Met 'n punt geseat meet hy .290Apie wrote: Sun Jun 30, 2024 8:36 pmWat meet ‘n dop se nek met punt ge’seat’?Conna Howa wrote:Goeie naand Almal, ek wil net weet of julle dalk Vir my raad het, ek het 'n redding full length bushing die wat ek gebruik Vir my 6.5x55. Het die somme gemaak en op die konklusie gekom dat ek 'n .288 bushing moet gebruik om my doppe 2thou neck tension te gee. As ek hulle deur die die druk en hulle weer meet Dan meet hulle .286 in plaas van .288, ek het eers gedink dit is die bushing en het toe 'n titanium een gekoop wat ook .288 meet, sit toe die doppe deur hom en selfde storie, gedink hulle gaan .288 meet maar meet toe .286. Enige raad sal baie waardeer word.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Redding bushings probleme
My 6.5x55 met Lapua doppe en 139Scenar meet ook .290
Laai ook met ‘n .288 bushing en my geweer skiet baie goed!
Ek het wel nie die doppe gemeet na hulle gesize is nie.
Skiet hulle en kyk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laai ook met ‘n .288 bushing en my geweer skiet baie goed!
Ek het wel nie die doppe gemeet na hulle gesize is nie.
Skiet hulle en kyk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Redding bushings probleme
Hoe annael jy? Ek agter gekom my bushes druk nou meer van ek induksie an ealing doen- dink realiteit is hy druk nie meer nie- dis net minder springback. Dink die tyd toe bush grotes uitgewerk is , was daar baie min of gee induksie annaeling.
Groete
Groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redding bushings probleme
Ek sou prakties daarna kyk. As die koeëls sonder probleme in die doppe ingaan en akkuraat skiet, dan is die metode betroubaar en bruikbaar vir die toekoms. ES se grootte behoort 'n aanduiding van effektiwiteit te wees. Kan ek julle dalk voorstel aan die Lee Collet matrys???????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Redding bushings probleme
Al wat dalk nog ontbreek is, watter kant toe wys jou bus se nommer? Dit moet leeskant wees na bo. Beide kante is normaalweg nie om te ewe nie.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Redding bushings probleme
tripodmvr wrote: Tue Jul 02, 2024 11:35 am Ek sou prakties daarna kyk. As die koeëls sonder probleme in die doppe ingaan en akkuraat skiet, dan is die metode betroubaar en bruikbaar vir die toekoms. ES se grootte behoort 'n aanduiding van effektiwiteit te wees. Kan ek julle dalk voorstel aan die Lee Collet matrys???????
Die collet het ook maar sy eie probleme. En dis n “one size fits all”- tot hy nie werk nie. My 30-06 en 7x57 collet dies het glad nie met winchester doppe gewerk nie.
N bushing die kan jy presies doen wat jy wil.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Redding bushings probleme
Wat (vir my) n lekker konstante gegee het was om met n Collet te de-prime en klaar nekke te size na 0.001" nek spanning, dan anneal en met die bushing die laaste bietjie te doen...dit met geskilde nekke natuurlik.
Deur nekke te skil en n bushing te werk gee my die kleinste ES so ver, in vergelyking met net n Collet (sonder om nekke te skil)....maar, ja ek gebruik n gewone ProChrono.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Deur nekke te skil en n bushing te werk gee my die kleinste ES so ver, in vergelyking met net n Collet (sonder om nekke te skil)....maar, ja ek gebruik n gewone ProChrono.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Redding bushings probleme
Nekke skil neem dit na die volgende vlak, maar dit geld vir met die LEE Collet Neck Die ook. Hang maar af watter afstande geskiet word en soos genoem, watter beheer verlang word.
Body Die + LCND is arm man se fynskiet oplossing, of so iets het Apie eendag gesê.
Beste.
Body Die + LCND is arm man se fynskiet oplossing, of so iets het Apie eendag gesê.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Redding bushings probleme
Ek gebruik Nog die ou vlam metode, Nog 'n rukkie voordat ek Vir my een van daardie AMP annealing masjiene sal Kan koop. Het vandag met 'n ander ou gepraat en hy reken mens moet nie 'n gelaaide patroon meet en 2 thou aftrek om die bushing size te kry nie, omdat die patroon klaar 2 thou neck tension het. Hy reken mens vat die wanddikte van 'n dop x 2 + die kaliber size in my geval het hy gesê lapua doppe is .015" wand maal 2 wat dan .03" is + .264" wat Dan .294 en van dit trek mens dan die 2 thou AF wat Dan sê ek moet 'n .292 bushing kry.Nico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 11:16 am Hoe annael jy? Ek agter gekom my bushes druk nou meer van ek induksie an ealing doen- dink realiteit is hy druk nie meer nie- dis net minder springback. Dink die tyd toe bush grotes uitgewerk is , was daar baie min of gee induksie annaeling.
Groete
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Redding bushings probleme
Meet die .288 bushing wel .288 ?
Om konstante 0.002" nek spanningte kry, moet jy dalk eerder 'n expander mandrel gebruik, veral as jou nekke nie geskil is nie. Anders is almal buite dieselfde, maar gee dalk nie konstante nek spanning nie, agv die verskille in die nek wanddiktes ?
Om konstante 0.002" nek spanningte kry, moet jy dalk eerder 'n expander mandrel gebruik, veral as jou nekke nie geskil is nie. Anders is almal buite dieselfde, maar gee dalk nie konstante nek spanning nie, agv die verskille in die nek wanddiktes ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Redding bushings probleme
Conna Howa wrote: Tue Jul 02, 2024 7:03 pmEk gebruik Nog die ou vlam metode, Nog 'n rukkie voordat ek Vir my een van daardie AMP annealing masjiene sal Kan koop. Het vandag met 'n ander ou gepraat en hy reken mens moet nie 'n gelaaide patroon meet en 2 thou aftrek om die bushing size te kry nie, omdat die patroon klaar 2 thou neck tension het. Hy reken mens vat die wanddikte van 'n dop x 2 + die kaliber size in my geval het hy gesê lapua doppe is .015" wand maal 2 wat dan .03" is + .264" wat Dan .294 en van dit trek mens dan die 2 thou AF wat Dan sê ek moet 'n .292 bushing kry.Nico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 11:16 am Hoe annael jy? Ek agter gekom my bushes druk nou meer van ek induksie an ealing doen- dink realiteit is hy druk nie meer nie- dis net minder springback. Dink die tyd toe bush grotes uitgewerk is , was daar baie min of gee induksie annaeling.
Groete
Daai twee metodes moet presies dieselfde antwoord gee. Ander reken hy die dop druk die punt dinner?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Redding bushings probleme
Jy kom by presies dieselfde som uit op daai metodeConna Howa wrote:Ek gebruik Nog die ou vlam metode, Nog 'n rukkie voordat ek Vir my een van daardie AMP annealing masjiene sal Kan koop. Het vandag met 'n ander ou gepraat en hy reken mens moet nie 'n gelaaide patroon meet en 2 thou aftrek om die bushing size te kry nie, omdat die patroon klaar 2 thou neck tension het. Hy reken mens vat die wanddikte van 'n dop x 2 + die kaliber size in my geval het hy gesê lapua doppe is .015" wand maal 2 wat dan .03" is + .264" wat Dan .294 en van dit trek mens dan die 2 thou AF wat Dan sê ek moet 'n .292 bushing kry.Nico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 11:16 am Hoe annael jy? Ek agter gekom my bushes druk nou meer van ek induksie an ealing doen- dink realiteit is hy druk nie meer nie- dis net minder springback. Dink die tyd toe bush grotes uitgewerk is , was daar baie min of gee induksie annaeling.
Groete
Het jy met ‘n vernier of Micrometer gemeet?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Redding bushings probleme
Presies!Lategan1 wrote:Nekke skil neem dit na die volgende vlak, maar dit geld vir met die LEE Collet Neck Die ook. Hang maar af watter afstande geskiet word en soos genoem, watter beheer verlang word.
Body Die + LCND is arm man se fynskiet oplossing, of so iets het Apie eendag gesê.
Beste.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Redding bushings probleme
Die vraag is of die geweer goed skiet so?Conna Howa wrote:Goeie naand Almal, ek wil net weet of julle dalk Vir my raad het, ek het 'n redding full length bushing die wat ek gebruik Vir my 6.5x55. Het die somme gemaak en op die konklusie gekom dat ek 'n .288 bushing moet gebruik om my doppe 2thou neck tension te gee. As ek hulle deur die die druk en hulle weer meet Dan meet hulle .286 in plaas van .288, ek het eers gedink dit is die bushing en het toe 'n titanium een gekoop wat ook .288 meet, sit toe die doppe deur hom en selfde storie, gedink hulle gaan .288 meet maar meet toe .286. Enige raad sal baie waardeer word.
Onthou 2 thou is nie ‘n magic nommer waar elke geweer net super goed gaan skiet nie..
2 thou is eintlik net die minste nekspanning wat goeie greep gee vir algemene teikenskiet en jag.
As jy bv ‘n ligte 300WSM met 2thou laai en jy jag met hom is die kans daar dat daai ronde onder in jou magasyn na ‘n paar skote jie meer dieselfde TPL gaan hê nie.
1 thou gaan jy saggies met jou gelaaide ammo moet werk. Stampies ens kan vir jou weer runout veroorsaak.
As jy bv jou dop nekke nou gaan 10thou afnek is daar weer ‘n goeie kans dat jy runout op die nekke gaan kry.
As jy wil laai 10 elk met 290,289 en 288 bushings.
Skiet 5 van elk die dag na jy gelaai het en weer 5 van elk 7dae later.
Gee dan bietjie terugvoer hier!
Sent from my iPhone using Tapatalk sê
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Redding bushings probleme
Die Collet Die krimp mos die dop om die mandrel.....so dit is dalk nie so woes belangrik om nekke te skil as jy net kyk na nekspanning nie.....of mis ek iets.Apie wrote:Presies!Lategan1 wrote:Nekke skil neem dit na die volgende vlak, maar dit geld vir met die LEE Collet Neck Die ook. Hang maar af watter afstande geskiet word en soos genoem, watter beheer verlang word.
Body Die + LCND is arm man se fynskiet oplossing, of so iets het Apie eendag gesê.
Beste.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek kan wel insien dat nekke skil weer kan help met ES oor die dop dan orals die selfde expand in die kamer.
Met rak ammo federal doppe wat nie geskil is nie, en n Collet Die is my ES so 15 tot 18 fps (ek't nog nie baie gekarring nie) wat seker heel aanvaarbaar is as n ou nou nie vreeslik ver klein groepies hoef te skiet nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Redding bushings probleme
Ek haal aan uit ander plasing.
“If cases have very uneven neck wall thickness then this can cause problems for the collet die they definitely work smoother and more accurately with neck turned cases but it is not essential.”
Jy mis niks, behalwe my opmerking: neem dit na die volgende vlak, so ook “inside reaming”, neem dit nog verder. Die feitlik perfekte silindervorm van die nek en sy wanddiktes. Mens se aanwending of dalk ‘n lot swak doppe, moet die baie werk regverdig. Nou gaan jou OCD weghardloop:)
Nietemin, mens voel duidelik wanneer jy die doppe druk, beslis meer eweredige druk.
Hijack af, dankie.
Beste.
“If cases have very uneven neck wall thickness then this can cause problems for the collet die they definitely work smoother and more accurately with neck turned cases but it is not essential.”
Jy mis niks, behalwe my opmerking: neem dit na die volgende vlak, so ook “inside reaming”, neem dit nog verder. Die feitlik perfekte silindervorm van die nek en sy wanddiktes. Mens se aanwending of dalk ‘n lot swak doppe, moet die baie werk regverdig. Nou gaan jou OCD weghardloop:)
Nietemin, mens voel duidelik wanneer jy die doppe druk, beslis meer eweredige druk.
Hijack af, dankie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Redding bushings probleme
Nee, ek't nie jou "next level" opmerking gemis nieLategan1 wrote:Ek haal aan uit ander plasing.
“If cases have very uneven neck wall thickness then this can cause problems for the collet die they definitely work smoother and more accurately with neck turned cases but it is not essential.”
Jy mis niks, behalwe my opmerking: neem dit na die volgende vlak, so ook “inside reaming”, neem dit nog verder. Die feitlik perfekte silindervorm van die nek en sy wanddiktes. Mens se aanwending of dalk ‘n lot swak doppe, moet die baie werk regverdig. Nou gaan jou OCD weghardloop:)
Nietemin, mens voel duidelik wanneer jy die doppe druk, beslis meer eweredige druk.
Hijack af, dankie.
Beste.

As n 'beginner' herlaaier dalk die post lees is ek net versigtig dat hy dalk die gevolgtrekking maak dat hy nekke nou moet skil, om die Collet Die met sukses te gebruik nie.
Ek't eerste met bushings begin en dalk nie die Lee Collet genoeg krediet gegee nie.....vir n ou op n budget is hy iets om te oorweeg.
Bet bushings het sekere doppe my ook maar n "runout" gegee van naaby 0.005".....nou meet ek dit net as ek sukkel om n probleem op te spoor.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Redding bushings probleme
Skiet julle darem nou en dan die ammo wat julle laai of meet julle dit net?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Redding bushings probleme
N ou kort mos minstens 5 mooi skuim poppies voor jy kan begin meetCapt. Yoda wrote:Skiet julle darem nou en dan die ammo wat julle laai of meet julle dit net?
.....die skiet is die maklikste deelSent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
