DM-4 en SXS 12br Haelgeweer

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 649
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

DM-4 en SXS 12br Haelgeweer

Post by Killzone »

Goeie dag lede .

Ek adverteer weer namens 'n vriend van my.

Hy verkoop sy DM-4 AR-15 met bybehore. Die pakket sluit die volgende in: Meopta teleskoop, knaldemper, 4 x magasyne (2 x 30 en 2 x 10) en Brass catcher. Die geweer het maksimum 300 rondtes geskiet. Prys is R20 000, nie OHB nie. Dit is regtig n uitstekende prys.

Daar is ook 'n Webley & Scott 12 Boor SxS Haelgeweer. Oud, maar min gebruik.

Verkoper is geleë in Ermelo. Vervoer en stoor kostes op koper se omkoste.

Ek ken die verkoper baie goed, en kan enige van sy wapens ten volle aanbeveel.

Ek het so een of twee meer fotos van die DM-4

Stuur my n Whatsapp of PM, dan deel ek die verkoper se nommer met jou

Groete

KZ 082 745 1351

Image[

Image
Post Reply