Môre almal.
Nou dat S321 nie meer beskikbaar is nie gebruik ek Varget in my 223 saam met CCI400 primers, maar die raak nou min. Ek het nog CCI450 primers, sal dit n groot verskil maak saam met Varget wat stokkies kruit is? Ek het nog nie getoets nie, maar glo ek sal lading moet afwaarts aanpas.
Ek luister by die radio.
Varget en CCI400 vs CCI 450
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Varget en CCI400 vs CCI 450
Ek sal jou CCI450 ruil vir CCI400 indien jy wil?
Goed, beter, 6millimeter!

