Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het hierdie een beskikbaar in baie goeie kondisie vir R20k met die spacers soos in die fotos. Ek is in die Benoni area; hy nogal swaar en ek het nie meer sy oorspronklike boks nie so courier mag dalk ‘n probleem wees. Hy het altyd onder sy “kous” gelewe as hy nie gebruik was nie, soos in die laaste prentjie
Ek kan gekontak word op nul agt drie, twee nul sewe, twee sewe nul sewe
Ek maak kas skoon. Ek skaal heelwat af op sport skiet; Ek hou maar net ‘n jag geweer of twee. Nog ‘n paar nice deals in die pyplyn vir manne wat groot in sport en langafstand skiet betrokke is
Rath1976 wrote: Wed Jun 26, 2024 8:37 pm
Dalk enige rear bags
Yup, Ek het n paar. Stuur maar PM dan kan ek prentjies neem. Daar ‘n Protektor tussen die lot; kan nou nie onthou watter een dit is nie. V8 Atlas bipod ook erens