Naand manne
Ek het twee verskillende lotte Norma doppe te koop, 67 en 95.
Doppe is 3 keer geskiet. Primer pockets en flash holes is gesny en nekke is geskil.
R10/dop dan pudo ek.
Groete
Nico
084 613 7547
Norma 30-06 doppe.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Norma 30-06 doppe.
Hoeveel doppe per lot?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Norma 30-06 doppe.
Hello Giepie, 67 en 95.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Norma 30-06 doppe.
Enige belangstelling?