Jis die is altyd vir my 'n lekker deel van 'n skiet al die snaakse span name.
My en Sieb s'n sal 6mil Tailgunners wees

Hiers 'n paar ander net vir die grap wat ek al gehoor het..
Team Smooth Top (Tau en Oom Heinz dink ek)
Team Moneyshot (Sieb en Stompe)
Ring my Gong (DrenalinJunkie en CJ)
Speenvarkies (local span daar in FS/Natal)
Ek JanK, Tal en André Mills was al die EFF
Extreme Firing Force
Casion Wolwe (Volksrust Boere span)
Mielieboere (Steynsrus Boere)
Daars nog 1000de
Met daai blom besigheid sal ek gaan vir iets soos
Matrasbabers
Blom/blomme en Buskruit
LapLand/Landers
Dis maar wat opduik my kreatiwiteit is maar min.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)