.22 Oefening bly maar 'n wenner en is goedkoop meot net nie van die bank af skiet nie.
Stokke staan en sit
Ons vat dit nou weer een stap verder met die groot kalibers en skiet al ons skote uit die vuis uit.
Doen dit 6 keer per jaar en dit help ook mooi dis nie goedkoop nie maar lekker.

