.25 Dubula

Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: .25 Dubula

Post by Manton »

Frikkie Coetzee wrote: Thu May 16, 2024 10:52 am Terloops. die 7mm waarmee ek Bisley skiet is n wildcat basseer op die RSAUM. Toe ek daardie roete gegaan het was die 7 SS nie beskikbaar nie. Die ontwerp en die 7SS ia baie naby aan mekaar. Sou ekl bewus gewees het van die &SS op daardie tystip sou ek die 7SS gedoen het en die nie wildcat nie.
Die ontwerp gee selfde spoed met die 184 Berger met 7tot 10 grein minder kruit en looplewe is amper dubbel.
Terloops Rich Sherman het sy besigheid verkoop
Hy will aftree

https://www.longrangehunting.com/thread ... ld.355985/
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: .25 Dubula

Post by joe rocket »

Manton wrote: Thu May 16, 2024 11:43 am
Frikkie Coetzee wrote: Thu May 16, 2024 10:52 am Terloops. die 7mm waarmee ek Bisley skiet is n wildcat basseer op die RSAUM. Toe ek daardie roete gegaan het was die 7 SS nie beskikbaar nie. Die ontwerp en die 7SS ia baie naby aan mekaar. Sou ekl bewus gewees het van die &SS op daardie tystip sou ek die 7SS gedoen het en die nie wildcat nie.
Die ontwerp gee selfde spoed met die 184 Berger met 7tot 10 grein minder kruit en looplewe is amper dubbel.
Terloops Rich Sherman het sy besigheid verkoop
Hy will aftree

https://www.longrangehunting.com/thread ... ld.355985/

Baie geluk.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: .25 Dubula

Post by Frikkie Coetzee »

Ja. Dave kan reamer doen. Maar jy moet vir hom se wat jy wil he tov freebore. Of se watter koeel teen watter beplande TPL.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: .25 Dubula

Post by Frikkie Coetzee »

PS. Ek dink die 6.5x 55 dop is goeie basis.

Die persoon na wie ek verwys het het nou n 6.5 ontwerp op daai dop. Improved 6.5x55? Weet nie. Wag vir tekening.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: .25 Dubula

Post by Wouter Roets »

Manson

Jy gaan darem maar lekker huil as die ou langs jou die rook uit jou uit skiet met n 257 Roberts Ackley Improved. Ergste is hy doen dit dan nog teen n fraksie van die prys en moeite ook.

Groetnis
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: .25 Dubula

Post by Manton »

Wouter Roets wrote: Fri May 17, 2024 10:36 am Manson
Jy gaan darem maar lekker huil as die ou langs jou die rook uit jou uit skiet met n 257 Roberts Ackley Improved. Ergste is hy doen dit dan nog teen n fraksie van die prys en moeite ook.
Groetnis
Ja seker maar so

Ek het so bietjie gaan rondsnuffel -= terwyl ek met die griep in die bed gele het

Blykbaar is daar wel mense wat met die 6.5x55 Swede gepeuter het
6.5x55 Vais... The inventor was George Vais of High Tech Gunworks out of Boise Idaho, who was also the original Vais brake design genius.... He now resides on the inland of Thassos Greece his home town. This cartridge is a real junk hauler... I beleive most the pipe hitters I've know, that have used it'..., walk away from the bench say; "wow" that's some cartridge for it case size.. The 6.5x55 Vais is known for it's speed, barrel life and accuracy as a long range hitter.
https://www.longrangehunting.com/thread ... x55.45477/

Daar was ook ;n ander oekie wat daarmee gespeel het
Greg Walley version has a 30deg shoulder and measures .460" at the shoulder origin vs 40deg and .465" for the Bob Jourdan Ackley Imp.
https://forum.accurateshooter.com/threa ... i.3942716/
JRS is right on one count, the gentleman that designed the cartridge is indeed an employee at Kelbly's and his name is Greg Walley. A top notch gunsmith, machinist and an all around good guy to boot. I shoot a GWI, but Greg is much more qualified to offer information than I.
I hope this helps,Lloyd
https://forum.accurateshooter.com/threa ... g.3792272/

Ek sal nou gaan kyk of ek nie iewers voorbeelde van die chamber sketse kan bekom
Post Reply