Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1300
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.

- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
anders gaan ons nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1300
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Dankie manne, ek antwoord so van bo na onder:by Gerhardu » 20 May 2024 10:54
Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?anders gaan ons nieby Capt. Yoda » 20 May 2024 12:39by savage(P Coetzer) » 20 May 2024 13:06
Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!by Ratel » 20 May 2024 13:24
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai.![]()
![]()
1. Daar word te voet gejag - geen EV nodig nie - sal lekker stil rond beweeg, dalk vorentoe wel;
2. Dis nou jammer;
3. Daar is behoorlik elektrisiteit in die atmosfeer - sonkrag boorgat pompe, 10kva enkelfase sonkrag vir huis, ens.
4. Soos gewoonlik, die pot weer heeltemal misgesit
Laat byvoeging vir dié wat sukkel met die lees en interpretering van 'n doodgewone pryslys:
5. Ons laai en slag die karkaste. Bloemhof beskik oor slaggeriewe en koelkamer waar karkaste verkoel kan word.
Last edited by TFDADD on Mon May 20, 2024 4:43 pm, edited 2 times in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai.
Maak 'n verskil
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Hoe kry ons die diere by die slagplek?TFDADD wrote: Mon May 20, 2024 1:23 pmDankie manne, ek antwoord so van bo na onder:by Gerhardu » 20 May 2024 10:54
Ek wil net weet is die jagvoertuig darem n EV?anders gaan ons nieby Capt. Yoda » 20 May 2024 12:39by savage(P Coetzer) » 20 May 2024 13:06
Ek voel die elektrisiteit in die atmosfeer!by Ratel » 20 May 2024 13:24
Jip met 'n generator agterop vir die herlaai.![]()
![]()
1. Daar word te voet gejag - geen EV nodig nie - sal lekker stil rond beweeg, dalk vorentoe wel;
2. Dis nou jammer;
3. Daar is behoorlik elektrisiteit in die atmosfeer - sonkrag boorgat pompe, 10kva enkelfase sonkrag vir huis, ens.
4. Soos gewoonlik, die pot weer heeltemal misgesit![]()
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Nou weet ons nog steeds nie is daar 'n EV op die plaas vir jag nie. Of brand ons maar diesel
Maak 'n verskil
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
Snaaks dat n mens kan hout brand daar.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Aangename geleentheid teen sakpas tariewe
So van die os op die jas dink ek n golfkar sal nogals baie lekker jagTFDADD wrote: Mon May 20, 2024 1:23 pmDankie manne, ek antwoord so van bo na onder:by Gerhardu » 20 May 2024 10:54