Goeie dag
Ek het 'n 308 aangekoop, die pakkie kom met 25 rondtes wat gelaai is, ek het geen idee wat dit is nie, maar RAM sal dit appart moet boek en vervoer, ek dink nie dit gaan finansieël sin maak nie. As iemand daar naby is, met 'n lisensie en dit wil hê, praat met my en ek gee besonderhede. Anders gaan hulle dit vernietig.
Dis net die ammuniesie nie die boksie ook nie, neem eie boksie saam.
Groete
Kalahari arms Randburg Ammo
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Kalahari arms Randburg Ammo
Hi Alec. Ek is naby en kan dit oorneem of selfs vir jou hou tot jy die groot stad besoek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Kalahari arms Randburg Ammo
Dankie Phyllox, kalahari arms was baie opdrukkerig en baie gehou op vernietiging van ammo, toe besluit ek om maar te betaal vir RAM om dit te vervoer, dis 'n duur uitstappie nou dat Ram net deur handelaars werk en winkels maak nou lekker maklik wins met die oordrag en vervoer.
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Kalahari arms Randburg Ammo
100%
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk