Goeie naand,
Ek nou moeg gesoek... en sien niks!
Ek is op soek na Redding Master Hunter FL dies stel vir 6.5 PRC.
As iemand weet waar daar so stel lê, of weet hoe om een te bestel (van oorsee af...) laat weet my tog asb per PM.
Byvoorbaat dankie manne,
Leon.
Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 432
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 432
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Toonbank ridders ….
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Ons weet hoe om te bestel, maar die groothandelaars het nie jou produk in voorraad nie.Leon Crous wrote:Weet die manne vd geweerwinkels dan nie hoe mens iets kan bestel nie....
Goed, beter, 6millimeter!
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 432
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Ok.
Dan ander vraag wat betrekking het....
Nazar doen dies. Blykbaar baie smart.
Sou die voorstel wees om gevuurde dop aan soo besigheid te voorsien om dies daarvolgens te maak... of werk almal maar net op SAAMI specs.
Rede vir my vraag: Sekere 6.5 PRC manne moun oor sizing op bv ADG en Lapua brass en kry die sogenaamde "clicks". Sou dit dan beter werk as jy die dies pasmaak volgens jou kamer dimensies?
Wat dink julle...

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesoek: 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies
Dis baie beter om n DIE volgens jou kamer/doppe te laat maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.