Naandsê,
Ek het ñ klompie doppe vir my gebêre vir eendag. Toe ek vanaand kyk, toe is daarñ heelwat doppe met oppevlakkige roes van die koper.
Hoe kry ek dit af?
Groete
Johann
Blou/groen roes op doppe
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Blou/groen roes op doppe
Goeie naand Johann
Ek gooi daardie doppe saam met ander in die tuimelaar wat water en vlekvrye staal pennetjies gebruik.
20 minute later en alles blink saam.
Ek gooi daardie doppe saam met ander in die tuimelaar wat water en vlekvrye staal pennetjies gebruik.
20 minute later en alles blink saam.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Blou/groen roes op doppe
Baie dankie Rawstorne, ek sal by een van my vrinne hoor wat wet tumbling doen. Ek doen net dry tumbling
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Blou/groen roes op doppe
Gooi hulle in die dry tumbler met so spuit car polish
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Blou/groen roes op doppe
Vraag is hoekom dit groen getrek het. As dit net in klammigheid gestoor was, gou dit in 'n tumbler. Afhangende van hoe lig die oksidasie is, kan droë media werk.
As die oksidasie is van stoor saam met ammoniak of middels gemeng met ammoniak mag die doppe dalk bros geword het. Dan staan jy 'n goeie kans van nekke wat kraak.
As die oksidasie is van stoor saam met ammoniak of middels gemeng met ammoniak mag die doppe dalk bros geword het. Dan staan jy 'n goeie kans van nekke wat kraak.
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Blou/groen roes op doppe
Baie dankie vir julle "input", ek waardeer dit opreg