Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Heinds »

Dagse Almal

Ek is nou op die brink om te begin herlaai en het net 'n laaste stootjie deur die drif nodig om te weet of ek die regte goed koop.

Hier is wat ek huidiglik op my lys het.

RCBS-Rockchucker Supreme Master Kit
RCBS-Trim Pro Manual Case Trim Kit
Electronic Vernier
RCBS-Vibratory Case Cleaner
RCBS-Powder Trickler Combo System
RCBS-Trim Mate Case Prep Centre
CCI-BENCH REST 2 Primers


Nou kom ek by die matryse (dies) en ek weet nie presies wat om te kry nie.

Ek wil graag die patrone gebruik vir jag, veldskiet en beoog om dan ook te begin teiken skiet so 'n akkurate patroon is 'n moet.

Ek het 3 opsies:

RCBS-Competition F L Die Set .25-06
RCBS-F L Die Set .25-06
RCBS-Gold medal Seat Die

Ek het geen idee watter een van die om te vat nie, as enige van julle raad het sal ek dit wardeer. As daar nog iets is wat ek kort, noem dit maar gerus. (Verskoon maar as die vrae dom klink, soos genoem het ek nog nie voorheen herlaai nie maar is baie ywerig om te begin leer)

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Heinds »

Hi Vlakvark

Ek het al daai video's gekyk baie dankie vir die info.

Ek wil net graag weet of dit nodig is vir die Comp en Gold medal dies.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Vlakvark »

As jy  laai is dit baie nice om hulle te gebruik as jy will klein groepies skiet jy stel net verskillende TPL vinniger en beter
vir jag en inskiet is dit nie nodig nie  Ek sal vir Redding dulux die stel gaan 3 dies full lenght, neck en seater die as jy net wil jag en nie erenstig gaan papier skiet nie
Image
Image
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Heinds »

Is daar enige iemand wat dalk nog iets kan byvoeg?

Dalk oor die toerusting? Is dit alles wat ek gaan nodig he?
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Christo »

Hein2506 wrote: Is daar enige iemand wat dalk nog iets kan byvoeg?

Dalk oor die toerusting? Is dit alles wat ek gaan nodig he?
Hein, ek sien jy bly in Wellington. Voor jy geld spandeer moet jy eers Hendrik se kursus bywoon daar by Safari and Outdoor. Kos R 500.00 en jy gaan dit spaar met die eerste dom koop wat jy wou maak. Ek het al lank herlaai voor ek die kursus gedoen het en dit was op sekere opsigte 'n "eye opener". Jy sal nie spyt wees nie.

Ek het in elk geval gedink voor ons manne hier innie kaap op ons eie so naweek wil aanpak ons dalk eerder moet organiseer en ek kan met Hendrik praat om 'n kursus aan te bied vir Jaracal lede.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Heinds »

Hallo Christo

Dis 'n bakgat idee, ek het toevallig Hendrik se herlaai boek "Die Akkurate Ketting" gekoop toe ek nou die dag by S&O was. Baie geleer en kan sien dat die ou weet waarvan hy praat.

Laat weet gerus as jy so iets wil reel, ek sal verseker aansluit by julle.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by FE »

Hein het jy die boek by Safari en outdoor gekoop?
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter Matryse (Die set) en herlaai toerusting

Post by Hein M. »

[/quote]



Ek het in elk geval gedink voor ons manne hier innie kaap op ons eie so naweek wil aanpak ons dalk eerder moet organiseer en ek kan met Hendrik praat om 'n kursus aan te bied vir Jaracal lede.
[/quote]

Jy moet net laat weet wanneer. 

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply