Recoil pads

Post Reply
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Recoil pads

Post by Giepie »

Ek gesoek maar kry nie iets spesifiek hieroor nie. Ek het 'n Boyds Pro Varmint kolf gekry vir my 30-06, maar die recoil pad is die Boyds harde rubber een wat baie dun is. So ek wil dit vervang. Watter een sou julle aanbeveel. Ek sien nie veel verskillende soorte nie, wat ek kan kry is die Yale Bisley wat die goedkoopste is, en dan Pachmayer Decelarator wat heelwat duurder is. Lyk of Limbsaver die beste is maar sien nêrens hier rond nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply