6.5x55 bore sight laser
-
Reinhard13
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Apr 27, 2024 4:02 pm
6.5x55 bore sight laser
Goeie middag. Ek is op soek na raad. Ek wil graag n bore sight laser kry vir my 6.5x55 jag geweer, maar kry nerens in die kaliber so produk nie. Ander ou het my gese jy kan n .308 laser bore sight gebruik, maar ek is nie doodseker of dit sal werk nie. Ek sal graag by julle slim manne wil hoor of dit sal werk of alternatiewe raad? Dankie by voorbaat.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 bore sight laser
Jy kry lasers wat met verskillende kaliber dikte loodspenne voor in die loop pas. Sodoende kan jy dit op baie verskillende kalibers lope gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Reinhard13
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Apr 27, 2024 4:02 pm
Re: 6.5x55 bore sight laser
Dankie baie. Ek sal more bietjie gaan loer dat ek een van hulle in die hande kry. Baie dankie vir die advies. Ek waardeur dit baie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 bore sight laser
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

