Ek het 130x 150gr Hornady Interbond koeels te koop. Prys is R1200 vir 130 punte. Moerse bargain. LW dis Interbond.
Dan ook Peregrine VRG3 180 gr x 50 vir R450 (30 cal) R600 onder winkel prys.
Posgeld vir die koper
Whatsapp vir foto's 06031515ses3. Louis Kriel Paarl
30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Last edited by Louis Kriel on Tue Apr 23, 2024 3:37 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Albei .30 kaliber?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Ja Marius albei .30 cal
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Ek sal die 130 x 150gr IB vat asb?Louis Kriel wrote: Mon Apr 22, 2024 1:34 pm Ek het 130x 150gr Hornady Interbond koeels te koop. Prys is R1200 vir 130 punte. Moerse bargain. LW dis Interbond.
Dan ook Peregrine VRG3 180 gr x 50 vir R600 (30 cal) R400 onder winkel prys.
Posgeld vir die koper
Whatsapp vir foto's 06031515ses3. Louis Kriel Paarl
Ek WA jou.
Dankie.
Met n vleisie...
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Daardie VRG-3 Peregrines, is dit van die nuwes wat gilded metal is, of is dit nog die koper koeëls? Indien die nuwer gilded metal is stel ek belang.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Interbonds is verkoop aan Mellies.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 30 cal. Hornady Interbond 150gr Koeels te koop en ook Peregrine 180gr
Sal die Peregrines laat gaan vir R450.
