Bloedvleis
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Bloedvleis
Goeie middag manne.
Nou die dag vleis terug gekry van my slagter af, en hy het al die bloedvleis netjies in n sakkie gesit.
Is daar enigiets wat mens hiermee kan maak om dit effens eetbaar te maak?
Voel net dit is effens te veel om alles vir die honde te gee
Groete

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Bloedvleis
Ek sal nie daai vleis gebruik nie. Jy gaan net die skoon vleis bederf as jy dit saam meng.
Voer daai honde maar;
Voer daai honde maar;
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Bloedvleis
Die werkmag laat dit lê in soutwater. Hulle soek dan uit, ek nou onseker uitsoekproses voor of na soutwater.
Nog nie self geëet nie, my manne vra net daarna. Slagter sny wild uit, so ek aanvaar hulle weet daar sit nog lekka stukke vleis!
Soos Heinz noem, beslis nie meng met skoonvleis nie!
Beste.
Nog nie self geëet nie, my manne vra net daarna. Slagter sny wild uit, so ek aanvaar hulle weet daar sit nog lekka stukke vleis!
Soos Heinz noem, beslis nie meng met skoonvleis nie!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Bloedvleis
Ek sal ook maar eerder kleiner pakkies maal en die honde bietjie langer voer as gewoonlik....en dan kan jy dalk begin kyk na ander punte vir volgende jaar 
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bloedvleis
Moet ek nou praat oor monolitiese koperkoeëls?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Bloedvleis
Vandat ek monolietiese koeëls gebruik is die bloedvleis minder.
Noet darem net by 3Pott aansluit.
Die eerste keer wat ek die bloedvleis saam terug gekry het, dit was van Wildshoekie af, het ek ook nie geweet wat om daarmee te maak nie. Toe by die poskantoor vir 'n man daar gevra of hy belangstel, toe ek weer sien is alles gevat en hulle verdeel dit onder mekaar. Hulle was baie dankbaar. Die volgende keer vat ek dit saam huis toe, 1 sak vol, met al die bene ook, 3 sakke vol. Ek vra to die huishulp of sy sou belangstel, sy het op die ouend alles saam huis toe. So ruk daarna vra sy vir my wanneer gaan ek weer bokke skiet, want daardie vleis was baie lekker. Sy het weer gekry. So hulle hou daarvan, wat hulle met dit maak gaan ek nie vra nie.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Bloedvleis
Bloedvleis rondom die eerste nek werwel of kakebeen area pla my glad nie. Dit gooi ek weg.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bloedvleis
Hulle kook daai bloedvleis laat hy soos jellie/Sondag se bruin hoender sous lyk en meng dit dan met pap, gee dit maar vir hulle om te eet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bloedvleis
Net so.Andre308 wrote: Thu Apr 18, 2024 5:24 am Bloedvleis rondom die eerste nek werwel of kakebeen area pla my glad nie. Dit gooi ek weg.
Ek eet elkgeval nie die goed se koppe nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bloedvleis
Elke sport het sy tax man. In die see is dit die haaie, in die jagveld is dit nie kop skote nie. Laat lê die vleis in asyn en sout spoel af kook in drukkoker en voer vir die honde of skiet vir bambi in die kop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bloedvleis
Wat ek gewoonlik doen is ek sny sommer al die bloedvleis af terwyl die bok hang na die vel afgehaal is.ZKK wrote: Wed Apr 17, 2024 3:40 pm Goeie middag manne.
Nou die dag vleis terug gekry van my slagter af, en hy het al die bloedvleis netjies in n sakkie gesit.
Is daar enigiets wat mens hiermee kan maak om dit effens eetbaar te maak?
Voel net dit is effens te veel om alles vir die honde te gee
Groete
Sny die blad los van die ribbes, jy hoef nie die bald af te haal nie net so dat jy die blad kan wegtrek. Skraap al die jellie bloed af met n mes wat tussen die blad en ribbes vorm. Sny enige van die vleis weg wat jy kan sien het baie skade, jy wil nie he die bok moet n paar dae hang met daai bloedvleis nie want dis asof die bloed dan dieper intrek en meer vleis kontamineer.
Sodoende sal jou bloedvleis ook baie minder wees en karkas skoner as jy dit aflaai by slagter.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Bloedvleis
Ek sal maar stadig begin om te convert monos toe.
Ek sal vir my honde se julle ouens stuur liefde en groete
Ek sal vir my honde se julle ouens stuur liefde en groete
-
KaKaTo
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am
Re: Bloedvleis
Vir my gaan die bloedvleis na die honde.
Ons het wel een keer half soos wat sako 30-06 doen met die blad af haal en toe sommer die pressure washer gebruik om daai "jelly" af te spuit wat orait gewerk het.
Ons het wel een keer half soos wat sako 30-06 doen met die blad af haal en toe sommer die pressure washer gebruik om daai "jelly" af te spuit wat orait gewerk het.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Bloedvleis
Meng bietjie pens mis saam met daai bloedvleis op die ribbetjie. Dit gee n bietjie ekstra geur...
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bloedvleis
Spuit bruin asyn op na jy daai bloed gel lagie af gewas het. Keer dat daai bloed verder intrek en keer ook dat vleis in daai area vinniger sleg word
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bloedvleis
Mono's maak ook bloedvleis in my ondervinding as jy bladbeen slaan. Jammer ek het nie foto's geneem van gister se karkaste nie. Blaaie was muf van die bloedvleis. 308 en 30-06 met 155gr kriek punte. Mis die bladbeen en dis sekerlik beter.
Maar ek sou dit nie oordink nie. Skiet op die blad en jou bok is dood. Maak mooi skoon, daai bloedvleis lyk erg maar kom maklik af. Dis in totaal ook nie so baie vleis wat jy verloor nie. En as dit regtig 'n probleem vir jou is leer maar kopskote skiet. My 2c
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Maar ek sou dit nie oordink nie. Skiet op die blad en jou bok is dood. Maak mooi skoon, daai bloedvleis lyk erg maar kom maklik af. Dis in totaal ook nie so baie vleis wat jy verloor nie. En as dit regtig 'n probleem vir jou is leer maar kopskote skiet. My 2c
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bloedvleis
Binnekant van 'n rooibok blad. 308 met mono vanoggend. Lyk beter as gister se 3 bokke maar steeds lekker bloed vleis
Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bloedvleis
Ergste boelvleis wat ek nog gesien het was n bwb wat ek op 190m opi blad met n Hornady GMX uit my 300wm geskiet het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bloedvleis
Kyk mooi. Daardie bloed was redelik maklik af en as jy snye deur die vliese maak kan jy die vleis skoon kry. 'n Loodkoeël gee 'n snotterigheid wat jy nie sommer wegkry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bloedvleis
Oom driepoot is reg, die kom darem redelik maklik af. Ek krap die ergste met 'n mes weg en dan skrop ek die res met 'n swembad borseltjie
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bloedvleis
Rooibok ram met 155gr mono geskiet teen 2730fps. Karkas gewig 42,5kg voor skoonmaak. 39,3kg na al die bloedvleis skoongemaak is.
Ek is mal oor mono's. Hierdie was meer 'n toets vir interessantheid as enige iets anders. Skoot was mooi deur die hart en het nie die groot harde bladbeen gebreek nie Sent from my SM-A528B using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Bloedvleis
Net so bietjie van n update.
Ek het toe besluit om een van daai checkers sakke vol bloedvleis gaar te maak.
Lekker sterk kerrie en aartappels en laat hy sommer lanaaank kook.
Het dit vir die tuin manne gegee saam met lekker pap.
Dit is toe glad nie bad nie.
So nou eet ek naweke saam met hulle pap en vleis.
Ek het toe besluit om een van daai checkers sakke vol bloedvleis gaar te maak.
Lekker sterk kerrie en aartappels en laat hy sommer lanaaank kook.
Het dit vir die tuin manne gegee saam met lekker pap.
Dit is toe glad nie bad nie.
So nou eet ek naweke saam met hulle pap en vleis.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bloedvleis
Laat net eers lank in asyn lê