Morê Manne
Ek het ‘n Auto Anneal Gen 2 en Magnetospeed V3 wat ek graag as ‘n combo wil verkoop
Prys R5000.00 vir die 2 saam
Altwee is in ‘n baie goeie toestand
Ek is in Bronkhorstspruit en kan maklik in Pretoria of Oosrand aflaai, anders is Courier kostes vir die koper se rekening.
Kontak asb per Watsup op 0785een47052.
Sal foto’s stuur per watsup vir enige iemand wat belangstel
Dankie Johan
Auto Anneal Gen 2 en Magnetospeed V3 Combo
-
Baksteen375
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Apr 23, 2019 10:33 pm
Auto Anneal Gen 2 en Magnetospeed V3 Combo
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Auto Anneal Gen 2 en Magnetospeed V3 Combo
Middag baksteen ek stel belang in die combo
-
Baksteen375
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Apr 23, 2019 10:33 pm
Re: Auto Anneal Gen 2 (Voorlopig verkoop)
Voorlopig verkoop