My doptrekker het na baie jare se getroue diens die gees gegee.
As enigeen dalk 'n extractor het wat ek kan oorkoop of weet wie ek kan nader om 1 aan te koop sal ek waardeer.
Diie Vrystaat model(ek hoor party manne praat van die RSA2000) se extractor is smaller as die gewone RSA aksie.
By voorbaad dankie.
Jaco
Extractor/Dop trekker op Musgrave Vrystaat model
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
-
Christo243
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 11, 2014 8:43 pm
Re: Extractor/Dop trekker op Musgrave Vrystaat model
Jaco
Ek het ook daardie probleem gehad. Ek kon een by Bloemfontein Custom Rifles kry. As ek reg onthou was daar nog n paar op daardie stadium
Ek het ook daardie probleem gehad. Ek kon een by Bloemfontein Custom Rifles kry. As ek reg onthou was daar nog n paar op daardie stadium