Ek adverteer namens n vriend.
Hy het GSP hondjies te koop vanaf werkende ouers.Die teef is uitstekende spoorhond.ek het self al baie saam die honde gejag.die werpsel sal gereed wees 15 April vir hul nuwe huise.eerste spuite en ontwurm op datum.
3 reuntjies
2 tefies
R3500 Elk
Hondjies is in Jacobsdal.
Kontak gerus vir Scott Venter -076 829 9090
GSP Hondjies te koop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm








