26" loop afsny na 22"

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

26" loop afsny na 22"

Post by Kolhasie »

Manne Help my asb ek soek raad.

Ek oorweeg om my Howa 300wm se 26" loop aftesny na 22'

rede is dit is n jag geweer en hy ry baie bakkie die geweer het nie n silencer op nie oor hy te lank is vir die bakkie.....skop soos n donkie

My plan is om hom na 22" duim te sny en dan silencer op te sit.
Geweer sal nie somer verder as 500m skiet nie. as hy moet sal dit op staal wees.

geweer het 250 skote deur die loop
Enige voorstelle van julle kant of raad?

Is dit n stupid besluit?
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by heywillie »

Sny hom 20"

Die slim manne gaan jou kan vertel dat jy heel moontlik ander kruit gaan moet gebruik om te herlaai sodat dit beter ontbrand in die korter loop.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Capt. Yoda »

My een WM het n 22" loop en ander een het n 24.5" loop, die 22" met n kort KD op werk verseker beter in n bakkie of oor n spieltjie.
Ek wou wel die 22" loop baie kort sny maar die manne het gese ek gaan n flame thrower maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by tripodmvr »

Julle het plat aarde en lang skote. Hoekom kry jy nie 'n korter loop geweer in 7mm/6,5mm wat as bakkiegeweer kan dien nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Arnold »

Ek hou van kort loop gewere maar hulle doppies is dan kleiner.

'n 212gr ELDx teen 2775fps uit 'n 20" loop met 'n dop vol Retumbo is seker nie te versmaai nie >:+
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by jdpretorius »

Sny hom ....n kort loop kettie, loop soos stroop

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 26

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Wed Apr 03, 2024 4:56 pm Sny hom Image....n kort loop kettie, loop soos stroop

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Volgende gaan ons hoor dit gaan nie oor die size nie ma oor die motion..
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Supacow »

Kortloop magnum is soos n navara met low profiles en n snorkel
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Cobus Wessels »

Miskien....Miskien nie. Ek ry anyway 'n plat kar gewoonlik so ignoreer my opinie met vryheid. My 20" 375Ruger doen presies wat my 375H+H uit 24" doen. Dit is jou loop. Sny hom sodat hy vir jou werk. Knaldemper maak meeste mense 'n beter skut in my opinie.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: 26

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:
jdpretorius wrote: Wed Apr 03, 2024 4:56 pm Sny hom Image....n kort loop kettie, loop soos stroop

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Volgende gaan ons hoor dit gaan nie oor die size nie ma oor die motion..
So lank jy lekker koeële gooi is daar mos nie worries vir die emotions nie.....hy hoev mos net n kortkoppie voor die kolf huit te steek om n silencer op te kry Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Arnold »

Arnold wrote: Wed Apr 03, 2024 3:10 pm Ek hou van kort loop gewere maar hulle doppies is dan kleiner.

'n 212gr ELDx teen 2775fps uit 'n 20" loop met 'n dop vol Retumbo is seker nie te versmaai nie >:+
Nuuskurig en ek kyk toe gou wat my 30-06 sal doen met dieselfde setup en hy is 300fps stadiger ;)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by LUAN »

Ek weet nie of jy daardie spoed in werklikheid sal kry met Retumbo. Ons het gesukkel om 2750fps te kry met n 208gr eldm uit n vriend se 22" howa 300wm. Ons het wel gelaai dat dit uit die magasyn moet voer wat dop volume verminder.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 26

Post by Arnold »

LUAN wrote: Thu Apr 04, 2024 9:32 am Ek weet nie of jy daardie spoed in werklikheid sal kry met Retumbo. Ons het gesukkel om 2750fps te kry met n 208gr eldm uit n vriend se 22" howa 300wm. Ons het wel gelaai dat dit uit die magasyn moet voer wat dop volume verminder.
Dopvolume op die 300WM verskil nogal baie van bv. Lapua na Norma. Dan is daar die kwessie van magesyn lengte waar sommige magesyne ook langer as ander is, soos bv. die Rem700 se boksmagisyn wat jou toelaat om tot by 92mm te laai.

As jy sê julle het gesukkel om die spoed te kry, wat bedoel jy daarmee? Druktekens of te min plek in die dop?

Ek skiet huidiglik 'n 230gr Atip teen 2895fps uit 'n 26" loop met Retumbo. Norma doppe en ek laai wel enkel rondtes met 'n patroonlengte van 97.25mm. Ek het die kombinasie se gekalibreerde Retumbo syfers gebruik om die somme te doen.
Die groepering het my redelik verbaas en ek moet nog meer skiet om dit te bevestig.
230gr Atip 79gr Retumbo.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 26

Post by LUAN »

Arnold wrote:
LUAN wrote: Thu Apr 04, 2024 9:32 am Ek weet nie of jy daardie spoed in werklikheid sal kry met Retumbo. Ons het gesukkel om 2750fps te kry met n 208gr eldm uit n vriend se 22" howa 300wm. Ons het wel gelaai dat dit uit die magasyn moet voer wat dop volume verminder.
Dopvolume op die 300WM verskil nogal baie van bv. Lapua na Norma. Dan is daar die kwessie van magesyn lengte waar sommige magesyne ook langer as ander is, soos bv. die Rem700 se boksmagisyn wat jou toelaat om tot by 92mm te laai.

As jy sê julle het gesukkel om die spoed te kry, wat bedoel jy daarmee? Druktekens of te min plek in die dop?

Ek skiet huidiglik 'n 230gr Atip teen 2895fps uit 'n 26" loop met Retumbo. Norma doppe en ek laai wel enkel rondtes met 'n patroonlengte van 97.25mm. Ek het die kombinasie se gekalibreerde Retumbo syfers gebruik om die somme te doen.
Die groepering het my redelik verbaas en ek moet nog meer skiet om dit te bevestig.
230gr Atip 79gr Retumbo.jpg
Te min plek in die dop met retumbo of imr 7977 as ek reg onthou. Kort iets n rapsie vinniger. Dis nou as jy uit die magasyn wil skiet soos die oorspronklike plasing klink. Daai lyk soos n baie mooi lang afstand combo wat jy daar het Arnold. Dis net daardie Atips se prys wat nogal vetterig is...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Arnold »

Gooi nog Retumbo in daai dop en druk hom harder :police:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Capt. Yoda »

klink of julle bq N560 kort
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Grenslyn »

'n Bakkiegeweer moet uit die magasyn kan voer.
Hein
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 354
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by Predator »

Wel jy het gevra in jou oorspronklike post, en niemand het nog die moed gehad om vir jou te sê nie, maar ek dink dit is stupid.

Ek was al in my lewe baie spyt oor lope wat ek te kort laat sny het. Jy kan kan hom daarna nie weer langer kry nie.

Ek sê maar net.

Groetnis en mooi loop.
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 26" loop afsny na 22"

Post by tripodmvr »

Moet ek dit nou prontuit sê. Geen man moet dit korter laat sny nie !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply