Langafstand jag kenner???????

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Langafstand jag kenner???????

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by JohanvB »

Hmmm, nee!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Hansieslim »

Gits
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Gerhardu »

Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by savage(P Coetzer) »

Bahhahahahhaaaaaa
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Drenalinjunkie »

Gerhardu wrote: Mon Mar 04, 2024 8:33 am Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
Ek sal nie weet nie. Hy blok my op alles as ek die waarheid praat.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by tripodmvr »

Kyk maar. Dit is vanaf "Backfire".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Capt. Yoda »

Eks nie seker saam watse world champs hy al geskiet het nie maar om daai jug van jou maag af op 540m raak te skiet is nie nie so groot prestatsie nie, 1000y/m is dit bq n anders storie. Daai skut moet dit moontlik oorweeg om vegan te word
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Gerhardu »

Drenalinjunkie wrote: Mon Mar 04, 2024 9:37 am
Gerhardu wrote: Mon Mar 04, 2024 8:33 am Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
Ek sal nie weet nie. Hy blok my op alles as ek die waarheid praat.
Jys bevoorreg. LOL.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Gerhardu »

tripodmvr wrote: Mon Mar 04, 2024 9:45 am Kyk maar. Dit is vanaf "Backfire".
Net so n klomp soos Piet se vids. So NEE.
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by saswart »

Ek is geen langafstand skut of jagter nie, ek sal onomwonde erken ek kan nie verder as 200m skiet nie... maar vir interessantheid wat is die ___ met van die manne soos genoem se videos in die algemeen?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by tripodmvr »

Drie manne se prestasie met jag simulasie.

https://youtu.be/6Md8rHxftrM
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Chevvy SS »

Ek dink nie dit is "vars" om 'n forumlid te beswadder nie.
Jase6191
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am

Re: Langafstand jag kenner???????

Post by Jase6191 »

saswart wrote: Mon Mar 04, 2024 2:28 pm Ek is geen langafstand skut of jagter nie, ek sal onomwonde erken ek kan nie verder as 200m skiet nie... maar vir interessantheid wat is die ___ met van die manne soos genoem se videos in die algemeen?
Ek wil ook weet, van ons het dalk nie die geskiedenis agter die komentaar nie. Dalk n skakel na n ou thread of iets sal help.
Post Reply