SAVAGE 300 WSM TE KOOP

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

SAVAGE 300 WSM TE KOOP

Post by henning »

Savage 300 WSM
1-10 twist
Knaldemper : Silent Hunter
Sintetiese kolf met wang rus
Scope : Vortex Viper 6.5 - 20 x 40 dead hold BDC
Accu-trigger
Bipod met swivel
Leer geweer dra band
Plastic maar stewige geweer tas

Ek gebruik nie meer die geweer nie.
362 skote deur die loop.Ek weet presies hoeveel skote omdat ek het n boks van 1000 slag doppies saam die geweer gekoop.
Alles in goeie toestand.

Prys vir hierdie volledige pakkie: R 18 000
My kontak nommer: 074407900nul
300 wsm.JPG
Groepering 1.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Post Reply