Voorbrand hulp
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Voorbrand hulp
Ons kerk het 'n stuk grond wat hulle huur, Hulle gebruik seker 10% van die grond, die res is 'n brand gevaar.
Ek het begin met voorbrand sny, bush cutter en Kudu, dis wat beskikbaar is. Plan is om bane so 4m, wyd oop te sny.
Daar is 'n groot denne bos teen die jeugkamp so my voorstel was dat ons die vuur moet stop voor hy daar kom. Die gras is duk en baie lank, al het hy gebrand in 2023.
Ons oorweeg tans om 70% van grond te brand en klaar te kry, dit wat oor is sal dan veilig wees teen brand.
Is daar iemand met ander planne, en wanneer sal die beste tyd van die jaar wees om te brand.

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1490
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Voorbrand hulp
As dit nie te groot is nie en daar is iemand met beeste om die kerk kan hulle dit dalk drukbewei? Ek maak deesdae brand lyne so hier op die plaas
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Voorbrand hulp
Hulle poach op die stuk grond ook, dis in die dorp. Persoonlik dink ek dis die mense van die buurt wat daar "jag". Daar loop 'n paar takbokke en duikers.Eduard Venter wrote: Wed Apr 03, 2024 7:43 am As dit nie te groot is nie en daar is iemand met beeste om die kerk kan hulle dit dalk drukbewei? Ek maak deesdae brand lyne so hier op die plaas
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ek sal die voorstel vir hulle maak, baie dankie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Voorbrand hulp
Henrie, is dit bos grond of gras?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Voorbrand hulp
Groot deel is gras.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Voorbrand hulp
Hoekom sny jy nie 10m traces, spuit paraquat en brand die traces nie? Wanneer gras reg is dan brand jy jou voorbrand. Ek sou seker maak ek het 40m voorbrand reg rondom en sommer ordentlike 60m plus voorbrand voor die denne bos? Voorbrande kan vinnig hand uitruk. Is daar nie iemand wat jou kan help wat dit al gedoen het nie? As jou voorbrande reg is, is 'n blok brand heel eenvoudig wanneer die gras reg is.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Voorbrand hulp
Die werk is baie en die mense min.Malan123 wrote: Wed Apr 03, 2024 9:32 am Hoekom sny jy nie 10m traces, spuit paraquat en brand die traces nie? Wanneer gras reg is dan brand jy jou voorbrand. Ek sou seker maak ek het 40m voorbrand reg rondom en sommer ordentlike 60m plus voorbrand voor die denne bos? Voorbrande kan vinnig hand uitruk. Is daar nie iemand wat jou kan help wat dit al gedoen het nie? As jou voorbrande reg is, is 'n blok brand heel eenvoudig wanneer die gras reg is.
In 2023 wou hull nie luister nie en die plek, en huise langs die grond het amper af gebrand.
Plan is om bande te sny, ek hoop om 5m te sny, tools is bush cutter en Kudu. Die ou paaie kon ek met kudu sny, maar nou is daar te veel klip en stompe en moet ek met bush cutter sny.
Ons kyk na laaste deel van Mei om blok brand te doen.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Voorbrand hulp
Is daar nie n FPA(fire protection ass) in omgewing nie of boere langsaan. Kry by hulle raad en betrek hulle om te help. Altyd beter as bure en almal saamwerk. dalk wil iemand langsaan saam brand.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Voorbrand hulp
Die grond grens, twee kante, aan 'n woonbuurt, anderkant aan oop grond, 4de grens teen Casino.Freddie101 wrote: Wed Apr 03, 2024 9:47 am Is daar nie n FPA(fire protection ass) in omgewing nie of boere langsaan. Kry by hulle raad en betrek hulle om te help. Altyd beter as bure en almal saamwerk. dalk wil iemand langsaan saam brand.
Casino help in nood, sal hulle dalk vra om hulle water-wa te leen as ons brand.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Voorbrand hulp
Before...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

After...