Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het so teleskoop (TMR reticle en in MRad) en die glas is regtig goed. My teleskoop track ook baie mooi so teen R13500 dink ek hierdie is regtig 'n goeie koop. Ander ding is hoe lekker lig die teleskoop is