Armas Ego 12 Gauge Side by Side Haelgeweer te koop. R9500 Dit is 'n goeie maak Spaanse haelgeweer. Reguit English hunting stock en mooi gravering. Ek het die haelgeweer op die ingewing van die oomblik gekoop toe ek hom sien. Baie mooi wapen en toetstand is uitstekend. Lock up baie goed en mens kan sien hy is min geskiet. Ek het nog nie aansoek gedoen en hy is nog steeds op TM&HL Handelaars in Mooreesburg se vooraadlys. Ek het besluit om nie aansoek te doen nie want ek het reeds 2 haelgewere en my skoonpa wil nog ontslae raak van sy Semi-Auto Haelgeweer wat ek eerder sal wil lisensieer.
Kontak my vir meer fotos op 083 953 7357
Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Prys aangepas R8000
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Prys aangepas R6000
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Lyk my niemand soek meer dubbelloop shotty's nie. Prys aangepas hy moet gaan. R3500.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2225
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Nee, êrens sal hy n baas kry. Dubbellope is nie meer so gewild nie, maar iemand sal hom vat.264 Win Mag wrote: Mon Apr 08, 2024 9:30 am Lyk my niemand soek meer dubbelloop shotty's nie. Prys aangepas hy moet gaan. R3500.
Het jy dalk al oor die verkoopwerwe geadverteer?
-
BennieZ
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Dec 25, 2023 11:32 am
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Stuur vir my meer fotos asb. Ek stel belang.
Bennie 060 889 3783
Barendzeelie@gmail.com
Sent from my SM-A346E using Tapatalk
Bennie 060 889 3783
Barendzeelie@gmail.com
Sent from my SM-A346E using Tapatalk
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Armas Ego 12 Gauge SBS Haelgeweer
Verkoop dankie manne