Norinco .22 magesyn

Post Reply
Karooland
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Thu May 02, 2019 6:47 am

Norinco .22 magesyn

Post by Karooland »

Hallo almal, weet iemand nie dalk waar ek so 5 skoot magesyn gaan kry. Met die dat seuntjie begin skiet en met die veilig maak van geweer, in en uit van magesyn het hy hom erens mis plaas.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13658
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Norinco .22 magesyn

Post by Geno »

Ek kan met 'n 10 skoot magasyn help as jy nie 'n 5 rondte mag kry nie. R750
0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Norinco .22 magesyn

Post by OosKaapJagter »

Die meeste Norinco .22's se aksies is kopieë van BRNO .22's. Die nuwe metaal CZ magasyne werk 100%. Dalk werk selfs die plastiek magasyne, maar ek is onseker daarvan.

Neem die geweer saam na jou naaste wapenhandelaar en kyk of die BRNO/CZ magasyne pas.
Karooland
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Thu May 02, 2019 6:47 am

Re: Norinco .22 magesyn

Post by Karooland »

Dankie manne, Geno ek gaan dalk hom vat, ek gaan net so week wag,dalk kom hy uit. Die man sweer hoog en laag hy hom in sy sak gehad en toe erens in huis gesit.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

Post Reply