Howa. 243 Win R18000

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 649
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Howa. 243 Win R18000

Post by Killzone »

Goeie naand lede.

Ek adverteer namens 'n goeie vriend van my in Ermelo.

Howa .243 Win Bull barrel. Nog nooit geskiet nie. Verkoper het 'n Applejack Boyds Thumbhole kolf op gesit (Wat hy by my gekoop het) en thread laat sny by Wildman Ermelo. Die pakket sluit 'n Nielsen Sonic Suppressor ook in. Geen ringe, bases of teleskoop ingesluit nie. Ek kan bevestig dat hierdie geweer nuut, en spotless is. Hy soek graag R20 000 vir die pakket. Lisensie geldig.

As jy belangstel, stuur my 'n PM of Whatsapp, dan deel ek sy kontak details. 0827451351

Groete

KZ

Image

Image
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 649
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Howa. 243 Win R18000

Post by Killzone »

Prys aangepas na R18 000
Post Reply