Skakel asb vir Oom Piet direk indien iemand dalk belangstel in een van die onderstaande skaaltjies. Ek glo hy sal oop wees vir onderhandeling.
Sy nr is : 082 412 355SEWE
Lyman XP1000 - elektronies - R800
Lyman 500 - balkieskaal - R800
Hornady Lock-n-Load Auto charge powder dispencer - R4000
Posgeld vir koper
1 x Balkie n 2 x Elektroniese skale te koop
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
1 x Balkie n 2 x Elektroniese skale te koop
Last edited by Hansieslim on Fri Mar 15, 2024 4:03 pm, edited 1 time in total.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: TE KOOP - Verskeie skale
Hierdie skaaltjies soek nuwe base. Eks oop vir voorstelle en aanbiedinge.
As iemand weet van 'n jongeling wat begin herlaai en 'n hupstootjie benodig, praat asb met my.
As iemand weet van 'n jongeling wat begin herlaai en 'n hupstootjie benodig, praat asb met my.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
