Ek het na 'n lang gespook dit uiteindelik reggekry om 'n fluitjie te ontwerp wat ek nou plaaslik gaan vervaardig. Indien daar ouens is wat belangstel in die fluitjie kan julle my persoonlik whatsapp op 082 4944 nul ses nul. Die koste van die fluitjie gaan so in die omgewing van R300-R350 wees + Posgeld. Ek gaan dit ook op die Jaracal aanlyn winkel plaas sodra beskikbaar.
https://www.youtube.com/shorts/BZOxkTgVev4
Groete
Heinrich
Jakkals Roep fluitjies
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Jakkals Roep fluitjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
