Sommer nuuskierig om te hoor of iemand al van die nuwe punte in die hande kon kry en wat hulle hier prys? Ek sal graag die .224 62gr in my Howa 223 1-8 twist wil skiet.
BC waardes:
G1 - .395
G7- .199
Soortgelyk aan die 73gr ELD-M
https://www.hornady.com/bullets/rifle/2 ... -eld-vt#!/
https://coppercreekcartridgeco.com/product/223-62vt/
Groete,
Hannes
Hornady ELD-VT
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13636
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady ELD-VT
Hulle is nog nie hier nie maar hulle gaan bitter duur wees. Hulle is buitensporig duur in Merika
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.