Steyr Scout .308 Winchester verkoop dankie

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Steyr Scout .308 Winchester verkoop dankie

Post by Schalk van Wyk »

Lekker kompak, lig en baie akuraat. Kom saam met ‘n Vortex 2-7x32 Long eye relief teleskopie, 95 Lapua doppe waarvan 73 gelaai is met 178gr A-Max vark koele. Hoogstens 300 skote deur loop.

Ingeboude bipod, spaar magasyn. Verstelbare wangrus en terugslagdemper.

R30000

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Steyr Scout .308 Winchester

Post by Schalk van Wyk »

Image

Steyer het die loop gethread. En hy het tromprem
Op.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Mike Marshall
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Tue Apr 10, 2018 5:17 pm

Re: Steyr Scout .308 Winchester

Post by Mike Marshall »

Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Post Reply