6.5 Creedmoor Howa 1500 Te Koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

6.5 Creedmoor Howa 1500 Te Koop

Post by Christo J »

Dis met groot hartseeer dat ek my CM moet verkoop om ń ander projek te finansier.

6.5 CM Howa 1500 24"
GRS Beserk kolf
Rudolph Tactical T1 6-24x50 Scope
Warrior silinser Large Reflex
Reddind Die Set.
Lapua Doppe omtrent 150

Geweer is in ń puik toestand, en skiet ook so..

Fotos kan gestuur word of jys welkom om te kom kyk..

Waverley Pretoria

R25 000

Christo
0828742572
Post Reply