Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop - FOTO'S BY
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am

Ek bied die geweer te koop aan met n swaar hart. Die fondse kan beter gebruik word elders.
Toe ek hom optel in die winkel moes ek hom koop! Die geweer het besonderse mooi hout, maar dit is die hanteringseienskappe wat my werklik beindruk het. My doel met die geweer was bosveld jag asook jag waar ‘n mens baie stap, soos in die berge byvoorbeeld en waar die ligte gewig en kompak ontwerp en vinnige hantering handig sou wees. Die geweer is besonders goed gebalanseerd en die korter loop beteken ook dat indien jy ‘n knaldemper opskroef, die geweer nie so lomp en ongebalanseerd is, as wat die geval is met 24” lope nie.
Ongelukkig het ek sedert die lisensie kaartjie gekom het nog nie ‘n enkele skoot geskiet met hom nie en is die Steyr Mannlicher plakker nog op die magasyn en die “plug” skroefies steeds in plek in die gate vir die montering van die teleskoopbasisse.
Specs:
• Steyr Mannlicher CLII “Classic Mountain rifle”
• Steyr “SBS” – “safe bolt system” veiligheidsmeganisme wat ‘n “three position” stelsel is.
• Loop lengte is 20”, met die tipiese Steyr spiraal patroon buite op van die “hammer forging” proses en is sonder visiere.
• Loop kom reeds met ‘n demper draad gesny van die vervaardiger (met ‘n “thread protector”) en is ten volle “free-floated” in die kolf.
• Grendel het “butter knife bolt handle”.
• Magasyn kan verwyder word.
• Sneller is verstelbaar en het ingeboude “haarsneller funksie” deur hom net vorentoe te druk.
• Kolf is van besonderse mooi Europese okkerneut, met wat lyk soos rooshout “fore-end tip” en “grip-cap”
• Die toets teiken wat digital gedruk is op die waarborgsertifikaat dui op ‘n groepering van rofweg 0.7 MOA vir 3 skote op 100m met 180gr fabrieksammunisie.
• Die geweer kom met die fabriek plastiek tassie (goed genoeg vir in jou bakkie en baan toe maar nie om mee te vlieg nie bv.)
• ‘n Nuwe stel Warne basisse is ingesluit.
Prys? Hulle kos by die handelaars wat hulle aanhou so 48k. Ek wil graag 40k hê vir hom. Ek sal vanaand foto’s neem en dit probeer plaas.
As daar vrae of belangstelling is kontak my asseblief op Whats App op nul-agt-2-sewe-4-8-agt-agt-0-agt. Baie dankie.
Wim

Last edited by AFRICAN LEADWOOD on Sat Jul 11, 2020 9:31 am, edited 1 time in total.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Paar foto's van die geweer.
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop - FOTO'S BY
Jammer ek plaas 'n nuttelose post maar ek moet dit se: Hierdie is my droom geweer, maar ek het nie die geld nie. Dit is uitstekende waarde vir jou geld teen daardie prys!!!!
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
-
tdb
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Oct 03, 2018 11:53 am
Re: Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop - FOTO'S BY
Jammer, nog n nuttelose post, maar ten minste bons ons die advertensie vir jou tot bo-aan die lys..
Ek het gedink my CZ Ebony .30-06 is die mooiste en laaste geweer wat my hart sal begeer, maar ek was verkeerd. Ek het klaar begin berekeninge doen en plannetjies maak, maar gelukkig het ek klaar ander geweer wat oppad is, ander sou ek dalk geswig het..
Ek het gedink my CZ Ebony .30-06 is die mooiste en laaste geweer wat my hart sal begeer, maar ek was verkeerd. Ek het klaar begin berekeninge doen en plannetjies maak, maar gelukkig het ek klaar ander geweer wat oppad is, ander sou ek dalk geswig het..
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop - FOTO'S BY
Stampie....
Baie dankie vir die antwoorde; ek het net nie sover gekom om te antwoord nie. Die geweer is werklik splinternuut en sal 'n perfekte stapjag geweer wees vir die bosveld of die berge.

- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Steyr Mannlicher "Classic Mountain" 30-06 te koop - FOTO'S BY
Toevallig raakgelees. Boodskap gestuur
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk