More more
Ek het KUSA geregistreerde Bullterrier hondjies beskikbaar. Hulle is nou 8 weke oud.
Hondjies is gespuit en gechip.
Hoofsaaklik wit hondjies. ( Ek weet nie hoe om foto te laai nie)
As iemand belangstel kan julle my kontak op 082 421 9201
Mooiloop
Bullterrier hondjies beskikbaar
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

