Goeienaand almal.
Watse kruit sal julle aanbeveel vir ‘n Tikka Varmint 300WSM, 24” loop, 1:11 twist met Nosler 180gr Nosler Accubond koeëls:
Hodgdon H4350, Vihtavuori N550, Vihtavuori N555 of Vihtavuori N560. Of watse ander kruit sal julle aanbeveel?
Byvoorbaat dankie.
Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Ek gebruik Hodgdon H4831SC in presies dieselfde geweer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Baie dankie Rigby. Watse grein punte skiet jy?
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Ook 180’s
Beide Accubonds en Scirocco’s
Sent from my iPhone using Tapatalk
Beide Accubonds en Scirocco’s

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Headshot25
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun Jun 03, 2018 5:32 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Baie dankie, waardeer dit. Ek het begin om ladingontwikkeling te doen met H4350, maar die resultate was nie great nie, so wil graag ‘n ander kruit probeer.
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Ek is baie tevrede met myne - goeie dopvulling, en spoed waar mens hom soek. En as ek my deel doen, val die gaatjies waar hulle moet wees 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
Meeste probeer wat jy da noem.S365 dadekik baie beter in my geweer gewerk.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Watse kruit vir 300 WSM met 180gr Nosler Accubond koeëls.
S365 werk Baie goed in die wsm.