Goeie môre,
Ek is eintlik spesifiek opsoek na 6.5 PRC Redding Master Hunter Dies... maar kry nêrens.
Wat gebruik julle manne en weet iemand waar ek kan kry?
OF wie is die persoon wat Dies maak hier in SA?
Groete,
Leon.
6.5PRC - Watter Dies gebruik julle?
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5PRC - Watter Dies gebruik julle?
Kontak Nezar Engineering vir n puik produk. Gaan kyk asb sy produkte op sy facebookblad. Wees voorbereid om hoendervleis te kry.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 6.5PRC - Watter Dies gebruik julle?
Ek gebruik Redding F/L bushing dies en Competition seating dies op 3 kalibers maar kon nie kry toe ek my 6mm creed koop nie.
Ek het toe 'n stel Hornady Match Grade dies gekoop (F/L bushing die en micrometre seating die) en is heel beïndruk met hulle.
Die model nommer vir die 6.5 PRC dies is 544283, sien dit is tans uitverkoop op 247Hunter, kontak Guns n Bows (Hornady invoerders) en hoor by hulle.
Voorbeeld:
https://247hunter.co.za/dies/3036-horna ... e-set.html

Eight
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: 6.5PRC - Watter Dies gebruik julle?
N Reddinhg S type full length bushing die met n SAC bushing saam met die comp shell holder set. Haal expander ball uit. Stel die die so op dat hy die skouers 2 thou terug druk op cam over met die comp shell holders. Dan mandrel om binnekant van nekke te expand na jou verkose neck tension en seat met n Wilson in line seater met Arbor press.