Arbor Herlaai Press

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Arbor Herlaai Press

Post by Eight »

Ek maak die volgende arbor presses op bestelling. Hierdie een was die prototipe en al wat anders sal wees is die dimensies van die voet stuk.

Keuse tussen 2 voetstuk dimensies:
1) 160 mm Lank x 120 mm Breed
2) 130 mm lank x 100 mm Breed

Hoogte is verstelbaar. Die standaard maksimum hoogte vir n die is 250 mm wat hy kan vat maar ek kan hom langer maak sou dit verlang word.

Die plunger se totale lengte van beweging is so 45mm.

Daar is n bearing in die handvatsel wat op n brass cap rol op die afwaartse beweging.

Prys is R2500.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply