12GA Semi Auto te koop
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
12GA Semi Auto te koop
Middag Manne
Ek adverteer die semi vir n maat van my op Hekpoort GP.
Van hy die CZ Scorpion gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie. Hy het seker so 300 skote al geskiet indien nie minder nie.
Hunt Group Destroyer
R 8000
083 377 5310
Ek adverteer die semi vir n maat van my op Hekpoort GP.
Van hy die CZ Scorpion gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie. Hy het seker so 300 skote al geskiet indien nie minder nie.
Hunt Group Destroyer
R 8000
083 377 5310
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
O genade dis oulik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 12GA Semi Auto te koop
"Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"
Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het

Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1896
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Hoe so? Miskien nie onder sy omstandighede nie.snakker wrote: Tue Jan 23, 2024 3:42 pm "Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"
Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Maak 'n verskil
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 12GA Semi Auto te koop
Mens kort altyd 'n 12 gauge 
Kan nie aan 'n beter close-quarters self-defense wapen dink as daai nie

Kan nie aan 'n beter close-quarters self-defense wapen dink as daai nie
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
12GA Semi Auto te koop
Ja, ek het my lat van kleins af geleer.snakker wrote:Mens kort altyd 'n 12 gauge
Kan nie aan 'n beter close-quarters self-defense wapen dink as daai nie
Sou daar moeilikheid wees, en ek bid daar is nooit, dan vat jy die haelgeweer.
Ek kan nie aan nog iets dink wat so vinnig gevaar kan stuit of demotiveer as haelkorrels wat in 'n gang af hardloop nie.
9mm - Een skoot, een projektiel en jy beter mik.
12-Boor - Een skoot, baie projektiele. Maak nie regtig saak of dit 9 of 380 projektiele is nie. Op kort afstand gaan die vere waai.
Toe hy so klein kannetjie was, het ek gereken selfs die 410 is die eerste opsie. Mamma kan backup staan met 'n 9mm.
Hy het baie kans gekry om te toets wat 'n 410 AAA of No 5 met 'n kobra maak. Hy kom nie meer of weer nie.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Baie dankie Ratel.Ratel wrote: Tue Jan 23, 2024 4:03 pmHoe so? Miskien nie onder sy omstandighede nie.snakker wrote: Tue Jan 23, 2024 3:42 pm "Van hy die CZ Scorpion (9mm) gekry het is daar nie meer n doel vir die 12Ga nie"
Dis nou die grootste onsin wat ek al hierdie dekade gehoor het
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Die man gebruik dit op patrollies in die aande op die plaas, so die scorpion werk net beter in en uit die bakkie met die kolf wat toe vou.
Hy het wel 4 ander 12GA hael gewere op die plaas.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
PetrusB
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 12GA Semi Auto te koop
Ek verstaan nie, ons promote dan die gun as 'n excellent self defense wapen?PetrusB wrote:Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1896
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Almal se omstandighede is nie dieselfde as joune nie. Ek wou nog se maar wat as die man alreeds ander 12br het. Jou opmerking van onsin is onsinsnakker wrote: Wed Jan 24, 2024 2:51 pmEk verstaan nie, ons promote dan die gun as 'n excellent self defense wapen?PetrusB wrote:Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1896
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Beslis. Ek sal nie omgee vir so n roer in my kluis niePetrusB wrote: Wed Jan 24, 2024 2:07 pm Paar ou suur balle hier as ek so kyk! Flippen ouletjie gunnetjie daai!
Maak 'n verskil
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 12GA Semi Auto te koop
Relax, moenie als so ernstig opvat nie.
Back to topic: 'n uitstekende wapen die, ek is self getempteer daardeur.
Sterkte met verkoop
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Back to topic: 'n uitstekende wapen die, ek is self getempteer daardeur.
Sterkte met verkoop

Sent from my 22101316G using Tapatalk
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Bump
Price drop, R7 500 neg
Price drop, R7 500 neg
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Manne
Kontak my en plaas n offer asb
Kontak my en plaas n offer asb
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Manne
Kontak my en plaas n offer asb
Kontak my en plaas n offer asb
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Stampie
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 12GA Semi Auto te koop
Verkoop
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
