Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek moet 'n paar veranderinge in my lewe aanbring en ongelukkig moet ek van 'n paar wapens ontslae raak. Ek soek graag iemand wat my kan help met die waarde daarvan sodat dit vir my en die koper albei 'n goeie transaksie is. MAW ek wil nie 'n adverteer prys hê nie maar 'n regverdige verkoop prys. Die wapens wat tans aan die korste end trek is die volgende:
Musgrave 3006 De Lux met Leupold VX-L scope en reflex Silencer (Gavin Smith)
Stevens .22/410 met cheap red dot
Beretta .22 Pistool
Star M30 9mm Pistool
SKB model 500 O/U 12BR