‘n Goeie pel van my wil ‘n Buffel jag.(nie op Forum nie)
‘n Properse Dagga boy met die voete in die bos.
Hy is nie opsoek na die grootste trofee of bragging rights maar soek na ‘n buffel jag soos dit moet wees.
Nie bekommerd oor 5ster verblyf of iemand wat jou bedien by die kamp nie. Basiese geriewe is genoeg.
Verkieslik binne die Republiek.
Stuur sommer vir my ‘n PM as jy van iemand weet wat nie ‘n boereverneuker is nie wat dalk sy droom kan waar maak!
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Buffeljag
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Buffeljag
Kontak ook vir Eduard Venter op die forum. Dis die man se brood en botter, en hy is immers deel van ons, en "ons mense".
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Buffeljag
Wil julle manne nie maar die pryse ens hier op laai sodat ons almal kan saam sien en droom nie?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Buffeljag
En mooi duidelike fotos van die bulle wat met die tag nommer in die oor mooi duidelik sigbaar.
Ek wil sien waarvoor ek betaal
Ek wil sien waarvoor ek betaal
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Buffeljag
.................Ek terg sommer
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buffeljag
More volg net op het jy al reggekom?
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Buffeljag
As dit nie staatsgeheime is nie, sal julle manne omgee om hier ook te deel ? Of dalk ook 'n PM te stuur asb !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19