Howa Mini 223 Rem R15500

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Howa Mini 223 Rem R15500

Post by Blink Stefaans »

Splinter nuwe Howa Mini Aksie 223 Rem.
Het Redfield 2-7 scope op.
Het Desember gekoop. Nog nie aansoek gedoen agv motorfiets ongeluk. Lê nog by handelaar
Mediese rekeninge nou besig om in te vloei.
Het R15 500 betaal.
Sal wardeer as ek dit weer kan kry. Sal n nuwe lee die stel bygooi.
Geweer in Pretoria
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: Howa Mini 223 Rem R15500

Post by Stef1274 »

Hi Stefaans,

Kan jy asseblief fotos stuur? my nommer is 0827750254
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Howa Mini 223 Rem R15500

Post by Blink Stefaans »

Dagse Stef
Ek het nie kiekies geneem nie, jammer
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply