Naand manne.Ek het paar items wat stof gaar.
Hornady 280 Ackley die set nuut.R1200
Redding 7x57 Ackley die set full length met micrometer seater R1800
Hornady 22-250 die set R750
Pecar Berlin Scope dit is n ouer scope maar nog in goeie kondisie.Weet nie wat so iets sal werd wees nie.
Wildgame scope met verligte kolletjie op kruis Baie goeie kondisie.R1200
Dan het ek twee bullet moulds met hulle handvatsels.Weet glad nie wat dit werd is nie miskien kan iemand help.
Ek sukkel om fotos te laai.Wattsap dan stuur ek fotos.
Posgeld vir koper Verkies postnet.
Ek is in Upington
Shane 0725168286
Herlaai kamer opruiming
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Herlaai kamer opruiming
Last edited by shanenel on Sat Feb 10, 2024 7:52 am, edited 3 times in total.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Herlaai kamer opruiming
ek het jou n WhatsApp gestuur.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Herlaai kamer opruiming
Stootjie

