Skaap scanner te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Skaap scanner te koop

Post by JopieFourie »

Dag almal

Ek het ń skandeerder te koop. Sonovet SM50 met 3.5Mhz convex probe. Ek het die skandeerder skaars gebruik maar het verhuis so dit staan in die kas.

Ek vra R20,000 en sluit 9L gel in. Of maak ń aanbod. Nuut is hulle R36,000.

WA op 07drie 95sewe260nege
Post Reply