Beskikbaarheid van S355
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Beskikbaarheid van S355
Goeie more
Weet iemand dalk wanneer Sonchem beplan om weer S355 te vervaardig
Dankie
Weet iemand dalk wanneer Sonchem beplan om weer S355 te vervaardig
Dankie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
Ek dink nie jy moet jou hoop daarop sit nie. Die laaste tyd is dit merendeels S335 en S365 wat verskyn het. Baie min S355 word sekerlik gemaak weens 'n lae aanvraag en daarom word dit afgeskeep.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Beskikbaarheid van S355
Dankie Oom, sal dan maar na Reloader 15 kyk as my Varget klaar is
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
Kans om 355 te kry is amper beter as RL 15 en/of Varget
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Beskikbaarheid van S355
Dis baie waar
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
Wat sall julle voorstel is naby aan 355, vir 30-06 met 150gn SGK?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
S341
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
Nie seker waarna jy opsoek is nie, maar as ek sien 150gr in 30-06 daan neem ek maar aan dis vir spoed. Ek kan jou nie presies se wat naby aan S355 is nie, maar ek kan se dat in my opinie daar beter opsies hy is.
My pick hieronder is S335 vir jou spesifieke doel, maar S365 een wat oor wyer verskeidenheid 30-06 toepassings gaan werk.
S335: 52.44g 2830fps
S355: 55.8gr 2820fs
S365: 61.3gr 2880fps
CFE-223: 57.6gr 2880fps
Varget: 54.7gr 2880fps
Varget sou lekker wees, maar soos hulle noem, ook skaars. In 'n knyp kan CFE223 werk, maar dink hy gaan sukkel met hoër gewigte.
So, in short:
As jy beslis net daardie 150 gaan skiet, S335
As jy algemene kruit soek in jou 30-06, S365
My pick hieronder is S335 vir jou spesifieke doel, maar S365 een wat oor wyer verskeidenheid 30-06 toepassings gaan werk.
S335: 52.44g 2830fps
S355: 55.8gr 2820fs
S365: 61.3gr 2880fps
CFE-223: 57.6gr 2880fps
Varget: 54.7gr 2880fps
Varget sou lekker wees, maar soos hulle noem, ook skaars. In 'n knyp kan CFE223 werk, maar dink hy gaan sukkel met hoër gewigte.
So, in short:
As jy beslis net daardie 150 gaan skiet, S335
As jy algemene kruit soek in jou 30-06, S365
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Beskikbaarheid van S355
Reloader 15Klein Karoo wrote: Sun Jan 28, 2024 8:32 pm Wat sall julle voorstel is naby aan 355, vir 30-06 met 150gn SGK?
IMR 4320
N540
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
S355 sal eers 'n beter keuse wees wanneer jy afbeweeg na 125/130gr koeëls. S365 bly maar die beste vir 150gr en op.
N550 en soortgelyk moet dan jou keuse wees.
N550 en soortgelyk moet dan jou keuse wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
As jy S355 kry, gee eerder vir my. Daai 375 Ruger van my is baie dors.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Beskikbaarheid van S355
Norma 203b sal ook goed werk, ek laai daarvan saam met 150gr PMP fmj vir my 30-06. Vihtavuori N540 sal ook goed werk, maar is maar duur.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.