Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 487
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by saswart »

Mannlicher Schoenauer 243 te koop. Nog in uitstekende toestand. Hout het geen krapmerke, gewone "wear and tear" op aksie. 3 posisie safety, het die kenmerke mannlicher schoenauer spoel magasyn, aksie ook kenmerkend deurdat dit so glad is dat dit self kan toegaan. Het 'n verslag van Arms wat loop ens. nagegaan het. R22000. WA 08drie 282 6I66 of bel op O72 646 I238
4.jpg
2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Stephan86 »

As ek nie sopas 'n Tikka 243 gekoop het nie, was die myne
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
B Five
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by B Five »

Wat se die verslag oor die loop?
Mooi geweer
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Swart, baie mooi.

Dalk looplengte en ‘half or full stock’ detail bysit, ook ht jy inligting oor die model asb. Lyk of jy ‘n metaal rolmagasyn het, of kyk ek verkeerd?

Ek self onlangs ou nuwe Sako M491 .243 gekoop, maar hierdie ene sou my eerste keuse wees. Vriend van my jag met ene, lyk soos ouer model as joune, hy weier om met enige iets anders te jag.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 487
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by saswart »

Kerels julle laat my nou sleg voel om die roer te verkoop :) Dit is half stock ( ek sit nog foto by), loop meet 60 cm/23.6 duim (van toe slot tot loop voor); Verslag (aangeheg).

Enigste rede hoekom ek wil verkoop is dat ek nie oor die "engraving mannlicher schoenauer" will drill en tap vir scope nie. Dalk is ek net te sentimenteel en julle kan my anders oorreed?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Jaco vdW »

Baie goeie besluit om nie die gravering te skend nie!
hbonsma

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by hbonsma »

Ek het ‘n oorspronklike Mauser 9.3x63 met kenteken op aksie - ogies kan nie meer oopvisier en na baie opsies van verkoop ens. het Steve Fourie afknipmonterings gedoen sonder om Mauser gravering te beskadig.Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Pragtige geweer (9.3) en mooi bewaar!

Die Schoenauer kry ook so verwyderbare afknip pasmaak wat hulle sykant monteer. Die probleem is ook die bottermes handvatsel van die slot wat verder vorentoe sit as die gewone slotaksie. Dit veroorsaak slot oopmaak probleme met die teleskoop bo-op.

Wat ek nie weet nie is of die gravering gespaar word met die modifikasie.

Google behoort jou vriend te wees. Van die ouer GS wat al hiermee gewerk het in RSA, mag ook kan help. Begin by Steve Fourie hier genoem.

Hoop jy hou en spaar jou Mannlicher! As jy nie regkom nie, laat weet. As ek my vrind se geweer te siene kry, sal ek kyk en foto neem.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
hbonsma

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by hbonsma »

Image
Met teleskoop op.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by naas222 »

Enigste rede hoekom ek wil verkoop is dat ek nie oor die "engraving mannlicher schoenauer" will drill en tap vir scope nie. Dalk is ek net te sentimenteel en julle kan my anders oorreed?

Drill die ding... volgende ou wat hom koop maak wat hy wil jy sien dit net nie.. volgens my is n geweer n gereedskap stuk... gebruik hom vir sy doel... n safe queen vat net spasie en n kaartjie...
sit op n lekker teleskoop AI hom en brand kruit...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Swart, ek vertrou jy sal nie die raad deur Naas volg nie. Trust your gut. O0

As jy moet verkoop, soek asb. ten minste die regte koper, of huis soos ons sê, vir jou roer. Dan koop jy een wat jy kan gebruik soos jy wil, ook as ‘n hammer!!

Ek aanvaar jy het ‘n idee van die versamelaarswaarde hiervan, indien nie, sou ek daar begin.

Sien jy ht van my vrae nie beantwoord nie. Wil jy nie asb. ‘N foto van die agterkant met die slot toegemaak neem nie.

Jy kan maak soos jy wil, maar ek hou van jou sentiment. Die herstel en restourasie van ou motors is een van die beste opbrengs bateklasse. Hou dit in gedagte, klassieke wapens gaan meer gesogter raak, alles werk in siklusse. Hou die swartkruit manne dop, met veertjie in die hoed. :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 487
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by saswart »

Lategan1 wrote: Thu Dec 10, 2020 7:31 am Swart, ek vertrou jy sal nie die raad deur Naas volg nie. Trust your gut. O0

As jy moet verkoop, soek asb. ten minste die regte koper, of huis soos ons sê, vir jou roer. Dan koop jy een wat jy kan gebruik soos jy wil, ook as ‘n hammer!!

Ek aanvaar jy het ‘n idee van die versamelaarswaarde hiervan, indien nie, sou ek daar begin.

Sien jy ht van my vrae nie beantwoord nie. Wil jy nie asb. ‘N foto van die agterkant met die slot toegemaak neem nie.

Jy kan maak soos jy wil, maar ek hou van jou sentiment. Die herstel en restourasie van ou motors is een van die beste opbrengs bateklasse. Hou dit in gedagte, klassieke wapens gaan meer gesogter raak, alles werk in siklusse. Hou die swartkruit manne dop, met veertjie in die hoed. :o

Beste.
Dankie Lategan,

Ja ek sal Naas se raad maar vat met knippie sout :)

Askies op die vra... Dit is 'n model GK, 1964. Ja dit is 'n spoel magasyn, wat met die druk van knop al die rondtes laat uitspring. Ja soos genoem dit is 'n half stock. Sien aangegeg die addisionele foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Swart, hierdie vanaf gunsite.co.za. Dit kan jou in rigting stuur of jy kan ignoreer. Kommentaar oor die ‘scope side mountings’. Ek het ook ‘n sentiment waargeneem oor pre 50 en post 1950 gewere. Pre 50 het skynbaar groot aanhang.

Beste.


Hallo Dirtbuster
Gert and I had some private correspondence r.e. fitting a scope on his 458. As a serious Mannlicher Schönhauer collector I plead with you guys to please NOT try and convert your historic MS into a modern hunting rifle. If you are in need of a scoped rifle then rather PLEASE sell your Mannlicher and buy a modern rifle but PLEASE do not violate a piece of history in an un-reversible action which you are going to regret one day. Even more so if it is a 458 which is NOT a caliber onto which one mounts a scope. This is like fitting parking sensors on a 1966 Mustang and the penalty should be death by torture.
Below is the opinion of another collector

Having owned dozensof Mannlicher Schoenauers over the years, I strongly urge you DO NOT under anycircumstances ruin your rifle with a cheap side scope mount like a Williams,Weaver, Bausch & Lomb,or Pachmayr just to save a few dollars. What you "save" up-front will cost you dearly when it comes time to sell the rifle, and cost you even more from the ongoing shame and embarrassment of having defaced a highly desirable vintage rifle.

In fact, if your Mannicher Schoenauer is a"virgin", I strongly recommend that you forget putting a scope on it entirely, since there are plenty of them around that have already been modified with scope mounts of various kinds, and there is no reason to ruin yet another one by drilling holes in the receiver. If you really want one with a scope for hunting purposes, it is far better and more economical to find one that has already been modified, and sell yours to a collector. (I'd even trade you one of mine that is already drilled and tapped,if it means saving yours).

If you absolutely must put a modern scope on your MS, at least look for a quality mount like a Jaeger, Griffin & Howe, or a vintage German side mount,the most period-correct outfit would be a Suhl-type (German) "Einhak-Montage" (claw-mount) or an original Springer (aka Wiener or Austrian) "Schnäpper-Montage" (snap-mount). Fitting your MannlicherSchoenauer with a peep sight is another option to help with low-light hunting. However, the same caveats apply in that any non-original modifications that require drilling holes in the receiver(like a Lyman #57, or equivalent Redfield or Williams) will quickly ruin the rifle's collector value. The Lyman #36swing sight is a period-correct option (which fits over the bolt stop) but still requires cutting a relief slot in the stock, so is not an irreversible modification. About the only peep sight that does not require irreversible modifications is the Lyman #1 or Parker-Hale equivalent, which fits on the end of the cocking piece. These are functional and have the virtue of being a reversible modification. There should be no other scope fitting on an original Mannlicher-Schoenauer than the traditional handmade "Suhler Einhak-Montage".
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 487
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by saswart »

Lategan1 wrote: Tue Dec 15, 2020 10:46 pm Swart, hierdie vanaf gunsite.co.za. Dit kan jou in rigting stuur of jy kan ignoreer. Kommentaar oor die ‘scope side mountings’. Ek het ook ‘n sentiment waargeneem oor pre 50 en post 1950 gewere. Pre 50 het skynbaar groot aanhang.

Beste.


Hallo Dirtbuster
Gert and I had some private correspondence r.e. fitting a scope on his 458. As a serious Mannlicher Schönhauer collector I plead with you guys to please NOT try and convert your historic MS into a modern hunting rifle. If you are in need of a scoped rifle then rather PLEASE sell your Mannlicher and buy a modern rifle but PLEASE do not violate a piece of history in an un-reversible action which you are going to regret one day. Even more so if it is a 458 which is NOT a caliber onto which one mounts a scope. This is like fitting parking sensors on a 1966 Mustang and the penalty should be death by torture.
Below is the opinion of another collector

Having owned dozensof Mannlicher Schoenauers over the years, I strongly urge you DO NOT under anycircumstances ruin your rifle with a cheap side scope mount like a Williams,Weaver, Bausch & Lomb,or Pachmayr just to save a few dollars. What you "save" up-front will cost you dearly when it comes time to sell the rifle, and cost you even more from the ongoing shame and embarrassment of having defaced a highly desirable vintage rifle.

In fact, if your Mannicher Schoenauer is a"virgin", I strongly recommend that you forget putting a scope on it entirely, since there are plenty of them around that have already been modified with scope mounts of various kinds, and there is no reason to ruin yet another one by drilling holes in the receiver. If you really want one with a scope for hunting purposes, it is far better and more economical to find one that has already been modified, and sell yours to a collector. (I'd even trade you one of mine that is already drilled and tapped,if it means saving yours).

If you absolutely must put a modern scope on your MS, at least look for a quality mount like a Jaeger, Griffin & Howe, or a vintage German side mount,the most period-correct outfit would be a Suhl-type (German) "Einhak-Montage" (claw-mount) or an original Springer (aka Wiener or Austrian) "Schnäpper-Montage" (snap-mount). Fitting your MannlicherSchoenauer with a peep sight is another option to help with low-light hunting. However, the same caveats apply in that any non-original modifications that require drilling holes in the receiver(like a Lyman #57, or equivalent Redfield or Williams) will quickly ruin the rifle's collector value. The Lyman #36swing sight is a period-correct option (which fits over the bolt stop) but still requires cutting a relief slot in the stock, so is not an irreversible modification. About the only peep sight that does not require irreversible modifications is the Lyman #1 or Parker-Hale equivalent, which fits on the end of the cocking piece. These are functional and have the virtue of being a reversible modification. There should be no other scope fitting on an original Mannlicher-Schoenauer than the traditional handmade "Suhler Einhak-Montage".
Dankie Lategan,

As ek dit nie mis het nie is hierdie hierbo deur deur Sarel geskryf, die einste persoon by wie ek die mannlicher by gekoop het... Hy het seker en ek skat nou, 20-30 Mannlichers. Werklik besonders
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Netso, ene Sarel en Gert Odendaal.

Plesier.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by naas222 »

Nou wats fout met my raad😁😁
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Niks fout nie :laugh: :laugh: Jou beskrywing geniet.

Wanneer mens so duidelik swaarder en sigbare mooi staal en hout voel en aanskou in ‘n klassieke jaggeweer, veral uit die era voor CNC masjiene, dan spreek dit tot mens.

Hou die AI en kruit brand vir die Howa’s!

Party versamel seëls, ander gewere. Onbruikbare goed. :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by naas222 »

ag eks bly ek kon n paar manne se bloedruk opjaag en dalk n paar laat lag...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Hallo.

Het iemand dalk kontak besonderhede van Gert Odendaal of ene Sarel asb?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

Dankie reggekom.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by projagter »

Lategan1 wrote: Fri Dec 18, 2020 6:36 pm Niks fout nie :laugh: :laugh: Jou beskrywing geniet.

Ek wonder tog oor die waarheid in die stelling....;

My oupa het my kleintyd toe hy my onderarm leer skiet het met die seloentjie waarvan kolf te lank was gesê dat :
'n man wat 'n man is het 'n oog en respek vir 'n mooi geweer , 'n mooi perd en 'n goeie( of was dit oog vir mooi) vrou -- anders is hy nie 'n man nie ( let wel en in daardie volgorde ( oupa was al 70 ) . Groot waarheid gewees -- deur die lewe het ek met baie mans te make gekry wat nie daardiè oog/respek gehad het nie en die drie dinge net as gebruiks artikel beskou het.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Lategan1 »

projagter wrote: Sat Jan 27, 2024 11:42 am
Lategan1 wrote: Fri Dec 18, 2020 6:36 pm Niks fout nie :laugh: :laugh: Jou beskrywing geniet.

Ek wonder tog oor die waarheid in die stelling....;

My oupa het my kleintyd toe hy my onderarm leer skiet het met die seloentjie waarvan kolf te lank was gesê dat :
'n man wat 'n man is het 'n oog en respek vir 'n mooi geweer , 'n mooi perd en 'n goeie( of was dit oog vir mooi) vrou -- anders is hy nie 'n man nie ( let wel en in daardie volgorde ( oupa was al 70 ) . Groot waarheid gewees -- deur die lewe het ek met baie mans te make gekry wat nie daardiè oog/respek gehad het nie en die drie dinge net as gebruiks artikel beskou het.
Jy skiet diep op ‘n Saterdagoggend!!

Ek geniet jou insette. Sal manier moet vind om ‘n bier saam te geniet…. maar laat ek nou nie afdwaal binne ‘n ander ou se drankkas nie!!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13651
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Capt. Yoda »

projagter wrote: Sat Jan 27, 2024 11:42 am
Lategan1 wrote: Fri Dec 18, 2020 6:36 pm Niks fout nie :laugh: :laugh: Jou beskrywing geniet.

Ek wonder tog oor die waarheid in die stelling....;

My oupa het my kleintyd toe hy my onderarm leer skiet het met die seloentjie waarvan kolf te lank was gesê dat :
'n man wat 'n man is het 'n oog en respek vir 'n mooi geweer , 'n mooi perd en 'n goeie( of was dit oog vir mooi) vrou -- anders is hy nie 'n man nie ( let wel en in daardie volgorde ( oupa was al 70 ) . Groot waarheid gewees -- deur die lewe het ek met baie mans te make gekry wat nie daardiè oog/respek gehad het nie en die drie dinge net as gebruiks artikel beskou het.
Jy leen nie jou geweer, jou perd of jou vrou uit nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by projagter »

Lategan1 wrote: Sat Jan 27, 2024 12:28 pm
Sal manier moet vind om ‘n bier saam te geniet….
Beste.
Wêreld klein -- miskien nie so onmoontlik. Oupa het sy eie hardehout gestook -- ek daarop gespeen.
mooiloop
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3658
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Te Koop: Mannlicher Schoenauer 243

Post by Fanta300 »

IMG_5903.jpeg

Hier is ‘n 6.5x54 MS wat ek so pas verkoop het. Dit wys hoe die montering gedoen is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Post Reply