.22LR Ammo toets/groeperings
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek het die laaste ruk na die videos van "Pursuit of Accuracy" en die van "Cyclops" gekyk. Ongelooflik wat se akkurate ammunisie daar gemaak word en hoe goed die gewere skiet.
Die beste groep van my ou Krico het ek in 'n eikebos net buite Vereeniging geskiet. Swartklip HV met 4x teleskoop en 10 skote in 'n groep van 'n ou 20C stuk. Dit was laatmiddag en die bome het natuurlik vir perfekte windstilte gesorg. Selfs met baie ander ammunisie en groter vergroting teleskope kon ek nog geensins naby aan daardie prestasie kom nie. Ek sukkel deesdae om 1 duim groepe op 50m te handhaaf by 'n binnenshuise skietbaan.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Baie geluk, dit is ongelooflik vir 'n .22LR op 300m... Ver buite my en my ou Kricko se vermoëAmmion wrote: Wed Nov 22, 2023 8:25 am Hierdie groep Saterdag op 300m geskiet. Skoot links was die 1ste "cold bore" skoot - en dan die volgende 4 bymekaar.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Dankie julle.
Baie interessant wat ek laaste ruk geleer het ivm .22LR:- moenie dink jy gaan op 50m ammo toets en die akkuraatste ammo gaan op alle afstande die beste presteer nie. In my geweer skiet:
Lapua / SK die beste op 50m - 75m
Eley die beste op 75m - 150m
RWS die beste op 150m - 500m
Die verskil is ook groot:
- Eley (wat beste groepeer op 100m) se beste 400m groepe is dubbel die grootte van die swakste RWS groepe op 400m
- RWS (wat beste op langer afstande presteer) se beste 100m groepe is grooter as die swakste Eley groepe
Net as jy dink jy verstaan die storie dan leer jy weer iets nuut.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Die kleinste groep, tot op hede, met die geweertjie.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
.22LR Ammo toets/groeperings
Het ook n gelukkie gehad met my ou Brno. Nou nie so goed soos julle groepe nie maar ek is vrede. Sk standard
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Mooi groepe
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek het gedink ek sal nie hier kan saamgesels nie, want ek het 'n 1964 Krico, maar nadat ek die 4x40 goedkoop teleskoop vervang het met 'n ouerige Leupold vx2 3-9x40 het mt groepe nie sleg gelyk nie. Ek het die .22 nadergetrek vir oefen omdat die ander gewere se duur geraak het. Hierdie eeste fotos is 'n groep geskiet met CCI Standard Velocity (1070f/s), die 2de groep met Aguila Super Extra High Velocity wat ek in 'n pak van 500 by Zimbi gekoop het.
CCI Standard Velocity
Aguila Super Extra High Velocity
Ek dink dit is nie te shabby vir so 'n standaard geweertjie nie.
CCI Standard Velocity
Aguila Super Extra High Velocity
Ek dink dit is nie te shabby vir so 'n standaard geweertjie nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Hierdie is baie interessant, baie dankieAmmion wrote: Wed Nov 22, 2023 4:39 pm Dankie julle.
Baie interessant wat ek laaste ruk geleer het ivm .22LR:- moenie dink jy gaan op 50m ammo toets en die akkuraatste ammo gaan op alle afstande die beste presteer nie. In my geweer skiet:
Lapua / SK die beste op 50m - 75m
Eley die beste op 75m - 150m
RWS die beste op 150m - 500m
Die verskil is ook groot:
- Eley (wat beste groepeer op 100m) se beste 400m groepe is dubbel die grootte van die swakste RWS groepe op 400m
- RWS (wat beste op langer afstande presteer) se beste 100m groepe is grooter as die swakste Eley groepe
Net as jy dink jy verstaan die storie dan leer jy weer iets nuut.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Giepie, is hierdie groepe op 50 of 100m geskiet?Giepie wrote: Sat Jan 20, 2024 7:09 pm Ek het gedink ek sal nie hier kan saamgesels nie, want ek het 'n 1964 Krico, maar nadat ek die 4x40 goedkoop teleskoop vervang het met 'n ouerige Leupold vx2 3-9x40 het mt groepe nie sleg gelyk nie. Ek het die .22 nadergetrek vir oefen omdat die ander gewere se duur geraak het. Hierdie eeste fotos is 'n groep geskiet met CCI Standard Velocity (1070f/s), die 2de groep met Aguila Super Extra High Velocity wat ek in 'n pak van 500 by Zimbi gekoop het.
CCI StV Klein.jpg
CCI Standard Velocity
Aguila SEHV Klein.jpg
Aguila Super Extra High Velocity
Ek dink dit is nie te shabby vir so 'n standaard geweertjie nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
100m, by SWAT skietbaan. Hoekom?Ammion wrote: Mon Jan 22, 2024 10:44 amGiepie, is hierdie groepe op 50 of 100m geskiet?Giepie wrote: Sat Jan 20, 2024 7:09 pm Ek het gedink ek sal nie hier kan saamgesels nie, want ek het 'n 1964 Krico, maar nadat ek die 4x40 goedkoop teleskoop vervang het met 'n ouerige Leupold vx2 3-9x40 het mt groepe nie sleg gelyk nie. Ek het die .22 nadergetrek vir oefen omdat die ander gewere se duur geraak het. Hierdie eeste fotos is 'n groep geskiet met CCI Standard Velocity (1070f/s), die 2de groep met Aguila Super Extra High Velocity wat ek in 'n pak van 500 by Zimbi gekoop het.
CCI StV Klein.jpg
CCI Standard Velocity
Aguila SEHV Klein.jpg
Aguila Super Extra High Velocity
Ek dink dit is nie te shabby vir so 'n standaard geweertjie nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Baie goed vir 100m. Hier is ‘n man in ons klub met ‘n Krico wat ook baie goed skiet.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Netjies.
Ek het ook ou Krico .22, sneller drasties ligter gemaak. Hulle skiet ‘n koekhou! Dink hulle lope is ook langer as die ou BRNO en Mausers.
Ongelukkig gee ek min aandag aan hom.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Om klein groepe met die .22 skiet op 100m te skiet is lekkerder as met die groot gewereAmmion wrote: Wed Nov 22, 2023 4:39 pm Dankie julle.
Baie interessant wat ek laaste ruk geleer het ivm .22LR:- moenie dink jy gaan op 50m ammo toets en die akkuraatste ammo gaan op alle afstande die beste presteer nie. In my geweer skiet:
Lapua / SK die beste op 50m - 75m
Eley die beste op 75m - 150m
RWS die beste op 150m - 500m
Die verskil is ook groot:
- Eley (wat beste groepeer op 100m) se beste 400m groepe is dubbel die grootte van die swakste RWS groepe op 400m
- RWS (wat beste op langer afstande presteer) se beste 100m groepe is grooter as die swakste Eley groepe
Net as jy dink jy verstaan die storie dan leer jy weer iets nuut.
Ek kan definitief sien dat die duurder ammo meer konstant is en minder flyers gooi.
Wat Paul hierbo noem is baie interessant en wys ook dat jy die ammo moet toets op die afstand waar jy beplan om dit te gebruik.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Gou gemeet, my geweer se loop is 25", so nogal lank. Ek het ook aan die sneller gestel, dit is ook nou ligter, maar dit is nie 'n ideale sneller vir skyfskiet nie. Maar vanoggend gou weer 'n draai op die baan gaan maak, Basies 1" 5 skoot groepering met Aguila Super Extra HV op 100m gekry. Die Aguila's kamer bietjie moeiliker, en het 'n snaakse reuk. Maar dit lyk of dit al beter gaan. Ek moet maar eers die pak van 500 opskiet voor ek na ander kan gaan.Lategan1 wrote: Tue Jan 23, 2024 9:42 am Netjies.
Ek het ook ou Krico .22, sneller drasties ligter gemaak. Hulle skiet ‘n koekhou! Dink hulle lope is ook langer as die ou BRNO en Mausers.
Ongelukkig gee ek min aandag aan hom.
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Hallo Manne
In November kry ek n paar SMS'e om n paar kaartjies by my DFO te gaan af haal. Ek sloer so bietjie want dit is net n klomp hernuwings. Onder andere is daar een vir n .22 maar ek dink niks daaraavan nie wat ek het n hernuwing in vir .22 ook. Daar gekom gee hulle my kaartjies maar daar is nie n .22 onder hulle nie. Ons double check op die sisteem waar ons sien dit is n nuwe lisensie. My kop is plat want ek kan vir die lewe van my nie onthou waar die geweer nou vandaan kom nie. Ek slim in my kar en reverse amper in n taxi in want ek dink noe in negende rat. Ek klim op die foon en bel vir Kobus van der Berg wat altyd te gretig is om my geld van my hande af te neem. Ek vertel hom die storie en vra baie verlee of daar nie dalk n geweer by hom le nie? Ja lag hy, jou Ruger .22 Target le al n gerume tyd en wag vir jou, daai een wat jy 10 die aand gekoop het na die WA wat ek jou gestuur het van nuwe voorraad!
Daar kom alles terug na my toe in n oomblek en black-sam amper agter in n taxi se gat in! Wat n verdomde onnosille bafoon! Wel in elk geval n opgewonde een. Ek jaag na Kobus en neem ontvangs van die kleinste van die Taget reeks modelle wat nou mooi pryk langs sy groot boeties die 6mm, 6.5mm Creedmoor en ou groot bout 338 Lapua.
Ek bel vir Gun Warrior en se ek is oppad om een van hulle nuwe .22 silencers met die ingeboude tuner te gaan optel. In my kas le daar nog n Leupold Mark 6 3-8x44 wat ek destyds gekoop het en nog nooit voor werk gehad het nie kompleet met ringe wat saam gekom het. Wel met n moerse gesukkel en geswets ky ek alles daai aand aan mekaar gesit, want om eerlik te wees het ek so sleg geraak met my skietgoed dat ek eers n Youtube video of ses moes kyk hoe om die helfte van die goed te doen. Van skroewe wat vassit op die ringe wat vir n langer picatiny rail gespasieer was tot die sneller ligter stel is goed wat ek toe moes oor leer. n Paar vinnige skote in die skiet baan toe is ek reg vir die kammeeldoring vuurtjie in paar dik steaks en n bruisdrankie of nege afgerond met n Johnny of 12, net weer reg om my volgende transaksie te beklink waarvoor ek natuurlik niks die volgende dag sal onthou nie.
Wel die uitende is dat ek toe darem die volgende oggend onthou dat ek nog n vervlakste bipod ook moes gaan staan en koop om die ergste van my OCD tot bedaring te bring.
Vroeg Desember maak ek my nuut toegelate matiekulant 11 uur wakker om saam met my die geweertjie bietjie te gaan uit toets by Irene Arms se 200m binnehuise baan. Ek gryp n paar CCI Standard velocity pakkies om die geweer in te stel en sommer ook die effek van die tuner te toets. Na nog n groter gesukkel as met die opstel van die geweer figure ek uiteindelik uit hoe stel die scope want hy werk nie soos een van die ander Leopold's nie. Ek kry toe darem dit reg om die papier op 25m raak te skiet en ek en my oudste begin toe om die tuner te toets. Eerstens moet ek noem dat die Warrior werklik sag is en die geweer bitter goed komplimenteer. Baie beter as daai vorige model van hulle met die Erik Cortina tuner. Jy stel hom in inkremente van 2 en toets hom dan. Ons kry hom toe waar ons altwee basies een gat groepe skiet en die vyfde skoot wat elke keer net te groot vir die geleentheid word.
Op 100m as die beste net onder n duim en dit was nie met dieselfde setiing as ons beste op 50m nie. Moet bieg dit is maar dieselfde wat ek kry met m standaard Ruger M77. So niks om oor opgewonde te wees nie. Op 200m het die was die beste n 2 1/2 duim ook op n ander setting van die tuner. Ek moet bieg ek glo die Leadsled wat ons geruik het hou ek nie van nie asook die teiken self. Laasgenoemde blink en die wind van die tonnel laat die so bietjie rondbeweeg, so in die vervolg sal ek van die bipod en sandsakke skiet tesame met n mat papier met n plakker as teiken. Glo dit sal wel n verskil maak. Verder kon ons ook duidelik hoor dat die vlug van die koeel en die menier hoe hy agter teen die muur klap baie keer anders was van skoot na skoot, so ek weet sommer klaar as ek daai crony gaan ES pover wees. Groepering het dit ook gewys met groter vertikale dispersie as horisontaal,
Ek koop toe twee pakkies Eley, Team en Club, dis al wat hulle gehad het, en die lewer toe so bietjie beter resultate. Die Team het die beste gedoen met so 1 1/2 dium en die Club met net so rapsie beter as die CCI op so 2 duim. Nog steeds redelike verikale verspreing in die groepe. Ek moet bieg ek het beter verwag, maar daar is so paar goed wat ek nou gaan probeer. Ek het n klomp Eley Tenex gekoop by Safari en tesame met n beter rus en teiken is ek vol vertoue dat ding net kan beter raak.
Hou julle op hoogte.
Groetnis
Wouter

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Lekker Oompie, as daai loop n paar 100 skote deur het sal hy begin rustig raak. Skree maar as jy Saterdag verveeld is….Wouter Roets wrote: Tue Jan 23, 2024 2:52 pm Hallo Manne

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Daar is manne wat beweer dat ammunisie (enige kaliber) onakkuraat is op 'n afstand en dan op 'n verder afstand akkuraat word - dit is glad nie wat ek hier bedoel nie.Ammion wrote: Wed Nov 22, 2023 4:39 pm Dankie julle.
Baie interessant wat ek laaste ruk geleer het ivm .22LR:- moenie dink jy gaan op 50m ammo toets en die akkuraatste ammo gaan op alle afstande die beste presteer nie. In my geweer skiet:
Lapua / SK die beste op 50m - 75m
Eley die beste op 75m - 150m
RWS die beste op 150m - 500m
Die verskil is ook groot:
- Eley (wat beste groepeer op 100m) se beste 400m groepe is dubbel die grootte van die swakste RWS groepe op 400m
- RWS (wat beste op langer afstande presteer) se beste 100m groepe is grooter as die swakste Eley groepe
Net as jy dink jy verstaan die storie dan leer jy weer iets nuut.
Ammunisie wat op die verste afstand die beste presteer is ook op korter afstande akkuraat - alhoewel daar ammunisie is wat beter presteer op korter afstande. Die ammunisie wat op korter afstande beter presteer verloor akkuraatheid vinniger. Dit is resultate in my spesifieke geweer en kan verskil van ander. Ek vermoed dit het te doen met BC of spoed of dalk kombinasie van altwee.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek het vir die eerste keer SK Long Range en RWS Special Match in my geweer getoets op 100m. Die ES en SD van die RWS ammunisie is baie beter as die SK, maar gemiddelde groep grootte is baie dieselfde.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Ek het 2 naweke terug hierdie groepe geskiet met my Victrix Venus Pro SB .22LR.
Afstand: 100m
Rus: Sinclair Tactical Bipod voor, Armageddon Gear Shmedium Heavy Fill sak agter.
Ammo: SK Rifle Match
Die een links was ek baie haastig mee. Toe ek meer fokus om reg te skiet toe is die een regs aansienlik beter.

Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22LR Ammo toets/groeperings
Netjies mater. Rocket sukkel om sy Dasher se FF lading 2 keer daai size te kry…Geno wrote: Wed Mar 27, 2024 3:50 pm Ek het 2 naweke terug hierdie groepe geskiet met my Victrix Venus Pro SB .22LR.
Afstand: 100m
Rus: Sinclair Tactical Bipod voor, Armageddon Gear Shmedium Heavy Fill sak agter.
Ammo: SK Rifle Match
Die een links was ek baie haastig mee. Toe ek meer fokus om reg te skiet toe is die een regs aansienlik beter.
![]()